Tag: Wedloop
-
Laerskool Worcester-Oos Plaaswedloop
Laerskool Worcester-Oos Plaaswedloop het Saterdag, 14 Maart 2020 plaasgevind die atlete was lank voor die tyd hard aan die oefen vir die wedloop. Dankie aan almal ... -
Hugenote Laerskool leerder voltooi “Run the 10 CPT” wedloop
Sonja Pretorius, ‘n leerder van Hugenote Laerskool, het die “Run the 10 Cape Town” wedloop suksesvol voltooi en ‘n medalje daarvoor verower. Welgedaan! -
Hoërskool Swellendam jaarlikse padwedloop
Maandag, 20 Januarie 2020 het die jaarlikse Hoërskool Swellendam padwedloop plaasgevind. Hier begin die blou en rooi gees opbou vir die Kleureatletiek. Hierdie byeenkoms vind plaas ... -
Hoërskool Centurion Nocte Cucurri 2019 maak opskudding
Die Nocte Cucurri 2019 maak opskudding Op 24 Oktober 2019 het Hoërskool Centurion die Nocte Cucurri aangebied. Dit was ‘n aksievolle aand met ‘n heerlike familie-atmosfeer ... -
Laerskool Swartkop leerders is wenners by aandwedloop
Laerskool Swartkop word nie sommer gevang nie. Nie eens in ‘n wip nie. Hierdie groep was die WENNERS vir Laerskole van ‘n aandwedloop wat by Centurion ... -
Hoërskool Ermelo leerders verteenwoordigers by wedloop
Erries verteenwoordig Hoërskool Ermelo by Hans Storm-wedloop Op Woensdag 16 Oktober het ‘n groot groep Erries deelgeneem aan die Hans Storm Memorial-wedloop te Laerskool JJ van ... -
Hoërskool Zwartkop spog met 2 SA-Kampioene
Die twee SA-Kampioene Juf Aynslee en Li-Mari Dekker Juffrou Aynslee van Graan, mede-afrigter saam met Mnr Willie Engelbrecht, het `n fantastiese prestasie behaal deur 3de in ... -
Hoërskool Centurion bied aan Nocte Cucurri
Hoërskool Centurion bied aan Nocte Cucurri: Woerie-Myl 1.6km Teken 24 Oktober in u dagboek aan! Gaan wees katjie van die baan en wys van watter stoffasie jy ...