Anton Stassen (gr. 10) is gekies om op 12 Augustus in Pretoria aan die SA Padwedloopkampioenskap deel te neem. Hy verteenwoordig AGN waar hy aan die 10km-wedloop deelneem.
psikolog
Send this to a friend