Tag: Omgee
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerders ontvang ‘n vitamien bederfie
Activa Health het net so voor die eksamen begin vir elke Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerder ‘n pakkie met Vitamienes gegee. Ons het ‘n Plusssz Vitamien ... -
HTS John Vorster gee om
HTS John Vorster hou jaarliks ‘n insameling vir minderbevoorregde mense in ons omgewing. Die jaar het on sook deelgeneem aan Groot FM se Grootste G(ee) projek ... -
Laerskool Hugo Rust gee om
Laerskool Hugo Rust het op 22 Maart, ter ondersteuning van Wêreld Downsindroomdag,”Funky-socks” gedra. Die fondse wat ingesamel is, is aan Sunfield Homes geskenk. Die Diensraad was ... -
Hoërskool DF Malan breigroep reik uit
Gedurende die tweede kwartaal gaan die Hoërskool DF Malan breigroep probeer om soveel moontlik beertjies vir die magistraatshof in Mitchelsplein te brei. Hulle benodig ‘n 100 ... -
Hoër Jongenskool Paarl verras Rusoord
Met die aanloop van die Paas-naweek het die HJS prefekte paaseiers en blomme aan die inwoners van Rusoord gaan uitdeel as n deel van bewusmaking en ... -
Hoër Jongenskool Paarl reik uit na die DBV
Die DBV-uitreikprojek, behartig deur HJS se prefekte en mnr. Willie Nel, is tydens Nasionale Troeteldierdag, 11 April, afgehandel. Hier oorhandig Juffrou Wena Louw en Juffrou Lize ... -
Dit is hoe warm Hoërskool Nelspruit se hart klop
Nelliehart wys hoe warm NHS se hart klop Jeandré Krafft, in graad 10, se droom om beter te kan sien is tydens ‘n onlangse saalopening bewaarheid. ... -
Die Hoërskool Wonderboom gee om
Die Wonnies het vandag omtrent gees gewys en inisiatief geneem deur deel te neem aan die ‘Anything but a schoolbag’ dag. Die leerders kon vandag skooltasse ... -
Rosko Specman vereer deur Hoërskool PJ Olivier oudskolier
Tydens ‘n onlangse besoek aan sy tuisdorp, Makhanda was die Springbokrugbyspeler, Rosko Specman, by Hoërskool P.J. Olivier aangenaam verras omdat Oudskolier Daniël Retief ‘n pragtige portret ... -
Hoërskool Waterkloof se Mammas wat bid gee om
Baie, baie dankie aan die Hoërskool Waterkloof Mammas-wat-bid vir die pragtige koekies en mooi Bybelversies wat elke Klofie gister soos per tradisie die eerste dag van ... -
Kersboodskap vanuit Hoërskool Ermelo-hoof se kantoor
Met ‘n terugblik op 2021, kan ‘n mens nie anders as om weereens dankbaar re wees vir ‘n geseënde jaar nie. 2021 was gevul met dít ... -
Die Hoërskool Menlopark gaan om te gee en keer met vol harte terug
“As we work to create light for others, we naturally create our own light.”-Mary Anne Radmacher Die Menlo-impakkie-projek is jaarliks ʼn hoogtepunt op ons kalender en ... -
Hoërskool DF Malan leerders takel Seepunt promenade in die reën
“Beach Clean Up” Al wat ons benodig, is ‘n groep leerders met ‘n passie vir die planeet. Dee-Effers bring jaarliks hul kant by die “Beach Clean ... -
Tops & Tags for Kri-Shy sê dankie aan Welkom Volkskool en gemeenskap
Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool! Tops & Tags for Kri-Shy wil BAIE DANKIE sê aan: Welkom Volkskool Personeel, Volkie Maatjies en die ... -
Kuswag Skool Gr 7’s help Strand skoonmaak
Strand skoonmaak saam met die CleanSurf project: Baie, baie dankie aan al die Graad 7 leerders wat vandag so wonderlik gehelp het, julle is absoluut sterre. ... -
Hoërskool Ermelo het groen harte en groen vingers
Die Errieraad het die wonderlike voorreg gehad om onlangs ‘n laning bome te plant op EHS se terrein. Dit is onder andere om die bome wat ... -
Laerskool Stulting gee spesiale diy potplante aan bejaardes
Laerskool Stulting het besluit om met hul gemeenskapsprojek vir die 4de kwartaal op die ouetehuis-gemeenskap te fokus. Elke leerder van ons skool het ‘n spesiale diy ... -
Laer Volkskool reik uit na die DBV
Die leerders van Laer Volkskool se groot liefde vir diere is duidelik sigbaar nadat die insamelingsprojek alle verwagtinge oorskry het. Leerders uit die graad 6 klas ... -
Hoërskool Hoopstad Dankie-sê-aand
Hoërskool Hoopstad Dankie-sê-aand! Baie dankie aan die Berheerliggaam en hul vrouens wat met hierdie besondere “Dankie-sê-aand” vir al Hoopies se borge bedank het. Julle is ‘n ... -
Hoërskool Andrew Rabie gee om
Die DBV het vandag Andrew Rabie besoek saam met Charlie. Baie dankie aan elkeen wat honde-en kattekos geskenk het vir ons ‘furry friends’. Dankie aan die ... -
Hoërskool Volksrust Horison Seunskoshuis help Helpende Hande
Hierdie seuns van Hoërskool Volksrust Horison Seunskoshuis het onlangs vir Helpende Hand ‘n hand gebied toe hulle 24 ton blikkies en ander kos help aflaai het. ... -
Laerskool Bellville-Noord se buitelugklub reik uit na plattelandse kleuterskool
Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub het die eerste naweek van die kort vakansie (2-4 Oktober) hul vierde en laaste kamp in die Karoo gehad vir 2021. Tydens hierdie ... -
Hoërskool DF Malan gee om
Hoërskool DF Malan bedank graag Huis Jabed en Welgemoed CID vir die 21 kospakkes wat hul geskenk het met die oog op die vakansie vir behoeftige ... -
Laerskool Eikestad gee om vir die gemeenskap
Na `n lang gewag kon Laerskool Eikestad weer omgee vir die gemeenskap. Op 13 Augustus 2021 het almal weer klere gebring wat versprei word na die ... -
Primêre Skool Jordania Graad 2 Pikkewyne Kommando
Primêre Skool Jordania besoek die Sonskyndienssentrum op 13 September 2021. (So gereël met bestuur van dienssentrum). Sing Voortrekker Liedjies (Dis heerlike lente, Rol die wiele, Afrikaners ... -
Hoërskool Witteberg reik uit
Salomé Potgieter, ‘n graad 11 leerder aan die Hoërskool Witteberg, het vandag ‘n bydrae tot Kristiaan Klopper se Prostesefonds aan hom persoonlik kom oorhandig namens die ... -
Laerskool Randhart gee om
Met oop hande en warm harte het die Ranties weereens ‘n projek suksesvol afgehandel. Lentedag is gevier en elke leerder moes ‘n item ten bate van ... -
HS Merensky se nuutverkose Uitvoerende Komitee bederf Medi-Clinic
Hoërskool Merensky se nuutverkose Uitvoerende Komitee het op Woensdag, 25 September ‘n besoek aan die Tzaneen Medi-Clinic gebring. Die doel van die uitreik was om in ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom leiers reik uit na 3 hospitale
Hoër Volkskool Potchefstroom se lig het hierdie week helder geskyn toe ons hoofleiers en SR-lede besoek afgelê het by drie hospitale in die omgewing. Volkie-leerders het ... -
Laerskool Stulting reik uit na die DBV
Laerskool Stulting se leerders het heelwat kos en komberse vir al die honde en kattjies by die DBV bymekaar gemaak om lekker snoesig en met vol ... -
Welkom Volkskool loods Omgee-projek
Die Graad 3 Opvoeders van Welkom Volkskool het namens die leerders geskenke aan Nyala huis (Ouetehuis) gaan oorhandig. Baie dankie vir almal se bydrae tot hierdie ... -
Hoërskool Ermelo gee terug aan gemeenskap
Die gemeenskap is vir die Erries uiters belangrik, daarom was dit die keuse van die 2021 Errie-Raad om aan die gemeenskap iets terug te gee. Na ... -
LS Vorentoe prefekte bederf instansies in Groot Brak
Die prefekte van Laerskool Vorentoe het besluit om vanjaar hul waardering te wys aan die mense en instansies in Groot Brak wat noodsaaklike dienste lewer. Met ... -
Eben Dönges Primêre Skool se waarde is omgee
Eben Dönges Primêr het oor ñ lang tydperk die “bread tags” ingesamel wat bedoel is om iemand se lewe te verander. Jared McIntyre van die Mustang ... -
‘n Tyd vir omgee by Hoërskool Nelspruit
Omgee was nog altyd ‘n ononderhandelbare saak vir Hoërskool Nelspruit. NHS se ouers, leerders en personeel het vanjaar weereens bewys dat hulle vir mense in nood ... -
Laerskool Florida is hoopvol vir Kwartaal 3
Wie het gesê ‘n Maandag moet blou wees? Hier by Laerskool Florida hou ons vandag partytjie! Welkom terug aan ons pragtige Florries, nuwe Florries, onnies en ... -
Laerskool AG Visser gee om
Laerskool AG Visser reik uit deur nie-bederfbare produkte in te samel gedurende ons omgee-maand Junie. Baie dankie aan al ons ouers wat met hierdie projek gehelp ... -
Laerskool Randhart dra warmte oor aan die gemeenskap
Die Laerskool Randhart se Rantie -hart klop warm ten spyte van die inperking tydens ‘n pandemie. Die Gemeenskapsraad het, soos elke jaar, weereens slaapklere en pantoffels ... -
Groot is die rippel van omgee by Rûens College
Hoe groot is die rippel van oomgee by Rûens College? Winter klere, speelgoed en bederfies is vandag uit die harte van ons gesinne by Rûens Kollege ...