Die Hoërskool Overkruin gee om
Die Hoërskool Overkruin kon weer soos ouder gewoonte hulle harte oopmaak tydens die jaarlikse blikkiebouprojek. Vandag klop elke organisasie wat blikkies ontvang het, se harte saam met die Ovies se harte sommer ook heeltemal maroen! “They say it takes a village to raise a child …JD Kestel het gesê: ‘Ons moet mense help, om hulself te help.’
We might not be able to change the world …But for one person, we might be able to change their world! Ovies, namens Tabita en al die ander organisasies, baie dankie vir elke blikkie. Jou blikkie gaan vir seker iemand se wêreld ‘n beter plek maak! Mnr. Nel, elke personeellid, Ovie-ouer en borg, baie dankie dat julle deel is van die verskil wat die wêreld nodig het. What we do in life echoes into eternity. We can be the change that the world needs. You can be the change that the word needs!” Vandag kan die wêreld sien – Ovies gee om!Ovies maak ‘n impak in hul gemeenskap! Ovies kyk vêr, Ovies kyk baie vêr!