Tag: Ingenieurs
-
Hoërskool Jim Fouché leerders KAN brugbou
Leerders van Hoërskool Jim Fouché het Saterdag (23 April 2022) hul staal getoon toe hul eerste en derde plek verwerf het in die brugboukompetisie wat aangebied ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom leerder presteer in innoverings kompetisie
Marlie Naudé, ‘n gr. 11-leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, het ingeskryf vir die NWU-Ingenieursfakulteit se MODIRAGATSI. Jeug-innoverings kompetisie. Die kompetisie is vir meisies tussen die ouderdom ... -
Hoërskool DF Malan Ingenieurs kompetisie presteerders
Hoërskool DF Malan Ingenieurs kompetisie presteerders, Liam Fourie, Cara Louw en Robert Tuck het aan die Suid-Afrikaanse Raad vir Siviele Ingenieurs se Aqualibriumkompetisie deelgeneem. Hierdie jaar ... -
Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer tydens die SAICE Brugboukompetisie
SAICE Nasionale Brugboukompetisie. Ligbron Akademie vir Tegnologie se gr 10- span, Beverly Kirsten , Luhlelo Motha en Thando Motsoane, het deurgedring na dié kompetisie nadat hulle ...