Laerskool Roodekrans D12 Kampioenskappe atletiekuitslae
Baie geluk aan elke Laerskool Roodekrans Atleet wat 16 Februarie 2022 deelgeneem het aan die D12 Kampioenskappe. Dit was voorwaar ‘n wonderlike dag om te aanskou. Baie geluk aan die volgende Roodie-Atlete wat deurgedring het na die Gauteng Kampioenskappe:
- Emykho Coetzee
- Aaron Anderson
- Armand Botha
- Liam Steynberg
- Milé Olivier
- Taelyn-Lee Snyman
- Isabella Steynberg
- Amoré Zeelie
- Logan de Kooker
- Ruben Kleinsmith
- Jordan Olwagen
- Amerize Kleinsmith
- Miecke vd Merwe
- Hanco Adriaanse
- Keagan Els
- Felix Husselman
- Miandi Breedt
- San-Mari Grobler
- Marné Meyer
- Luan Slabbert
Die volgende atlete het rekords gebreek:
- Milé Olivier
- Isabella Steynberg
- Keagan Els
- Logan de Kooker

Amerize Kleinsmith & Juf Hannericke Hatting

Amerize Kleinsmith & Miecke vd Merwe

Deon Rousseau & Marius Swanepoel

Jordan Olwagen

Logan de Kooker

Ruben Kelinsmith & Ian Flemming