Helpmekaar Kollege leerder bewys homself as die o.17 Rotsklimkampioen
Wian Badenhorst van Helpmekaar Kollege het binne 12.4 sekondes homself as 0.17-rotsklimkampioen bewys by die Gauteng-kampioenskappe. Nie net het hy die Speed-afdeling gewen nie, maar uiteindelik ook as algehele wenner van die Combined-kategorie weggestap – of sal ons eerder sê, geklim.

Wian Badenhorst
Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik hier vir die aanlyn weergawe.