Helpmekaar Kollege leerders presteer by die Nasionale Toneelspelkompetisie
Sewe van Helpmekaar Kollege leerders het in die finaal van die Nasionale Toneelspelkompetisie in Kaapstad deelgeneem.
Baie geluk aan Johané Fritz (gr.11) en Lehan Kruger (gr.10) wat deurgedring het tot die Top 8!
- Lehan behaal ‘n algehele eersteplek by die kompetisie en wen ook die toekenning vir Beste Monoloog.
- Johané ontvang ook die Beste Televisieoudisie asook die Aanmoedigingsprys vir Rondte 4.
Hierdie twee leerders gaan later vanjaar saam opneem aan ‘n radiodrama.

Johané Fritz

Lehan Kruger
Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik hier vir die aanlyn weergawe.