Helpmekaar Kollege leerder gekroon as 10de beste vroue-skaakspeler in Afrika
Micaela Staal (gr.11) by Helpmekaar Kollege het deelgeneem aan die Afrika Individuele Skaakkampioenskappe in Malawi. Sy het puik gespeel en met haar oorwinning in die laaste rondte, uit die stryd getree as die 10de beste vroue-skaakspeler in Afrika! Dit wil gedoen wees. Welgedaan!

Micaela Staal
Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik hier vir die aanlyn weergawe.