Helpmekaar Kollege ruiter presteer by die FEI se “World Challenge”
Baie geluk aan Salomé Nel (gr. 9) van Helpmekaar Kollege wat deelgeneem het aan die FEI se World Challenge: Leg 1 en ‘n algehele eersteplek in 1.10/1.20 showjumping verower het.

Salomé Nel (gr. 9)
Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik hier vir die aanlyn weergawe.