Tag: Tienertoneel
-
Hoërskool Ermelo leerder word vereer as beste aktrise by AKTV
Hoërskool Ermelo-toneelspeler gekroon as beste aktrise. Mienke Cloete, graad 11-leerder van EHS, verdien voorwaar die toekenning van beste aktrise in ‘n hoofrol waarmee sy vereer is ... -
Hoërskool Ermelo Tienertoneel versamel toekennings by Streeksfees
Hoërskool Ermelo Tienertoneel versamel toekennings by Streeksfees. Op 2 Augustus het drie van Hoërskool Ermelo se toneelstukke aan die ATKV-Tienertoneel: Gauteng streeksfees 2 deelgeneem. Dit het ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen toneel Grensverskuiwende produksie in tienertoneel
Hoërskool Martin Oosthuizen toneel: Grensverskuiwende produksie in tienertoneel.Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas is al vir dekades bekend as een van die beste tienertoneelskole in die land. ... -
Hoërskool Die Wilgers kry die geleentheid om hul talente te ontwikkel
Hoërskool Die Wilgers kry die geleentheid om hul talente te ontwikkel tydens die Nasionale Toneelkompetisie by die Artscape Teater in Kaapstad. Na ‘n dag van hard ... -
Helpmekaar Kollege Tienertoneel het in die Augustus-vakansie gekook
Helpmekaar Kollege Tienertoneel het in die Augustus-vakansie gekook. Daar is aan 3 verskillende kompetisies deelgeneem: Aardklop Pronkpodium Detensie en Vlieërs is deel van die top 6 van ... -
HS Nelspruit leerders presteer by die ATKV-Tienertoneelkompetisie
NHS se tienertoneelgroepie is drie silwer toekennings ryker na die onlangse ATKV-Tienertoneelkompetisie met die toneelstuk TERRA! “Die Tienertoneel se reis in 2021 was vol slaggate en ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom leerder aangewys as Beste Aktrise
Hoër Volkskool Potchefstroom is vreeslik opgewonde en kan nie wag om dit te deel nie: Feriska van der Merwe is by die ATKV se digitale prysuitdeling ... -
HS Witteberg maak geskiedenis by die ATKV Tienertoneel Streeksfees
Die tienertoneel produksie “As die Trein” kom is `n produksie wat die laaste paar weke op almal se lippe was. Die akteurs, aktrises en elke agter ... -
Braam Du Toit Visits Swellendam High School’s Film Club
We at Film club were fortunate enough to receive a visitation from Braam du Toit this past week. Braam is a composer, his music has featured ... -
Hoërskool DF Malan leerders haal die Nasionale Toneelspel-kompetisie finaal
Hoërskool DF Malan-Drama is baie trots op Mieke Conradie en VJ Bassett wat deurdring na die finale rondtes van die Nasionale Toneelspel-kompetisie! Die finale rondtes van ... -
3 HS Nelspruit leerders in finaal van Nasionale toneelkompetisie
Hoërskool Nelspruit is baie opgewonde om te sien hoe hierdie drie in die Kaap gaan vaar! Sumari Naude (gr.12), Megan Bester (gr.11) en Ronel Basson (gr.9) ... -
Hoërskool Parel Vallei onderwysers monoloë gekies vir bundel
By Hoërskool Parel Vallei vier ons graag ook die prestasies van ons personeel, want dis tog hul kennis en passie wat oorspoel na die leerders. Dis ... -
Hoërskool Stellenbosch leerder is naaswenner in ATKV Tienertoneelkompetisie
Baie geluk aan Jeanne-Marié Koekemoer, wat uit 223 inskrywings as naaswenner van die ATKV-Tienertoneelkompetisie aangewys is. Ons is baie trots op jou en glo dat daar ... -
Hoërskool Stellenbosch leerders presteer in Tienertoneelkompetisie
2020 het die gewilde, jaarlikse ATKV Tienertoneelkompetisie uitgedaag om ‘n nuwe formaat vir hierdie jaar aan te pak. Nuwe maniere van doen skrik egter geen Stellie ... -
Hoërskool Upington matrikulant doen dit weer in Tienertoneelkompetisie
Chrizelle Strydom, ʼn graad 12 leerder aan Hoërskool Upington het weereens hoogtes met haar drama talent bereik deur as een van die top 20 semi-finaliste deur ... -
Hopefield Hoërskool leerder gekies vir Speeltoneel
Hopefield Hoërskool is baie trots op Hanu Botha wat gekies is vir Speeltoneel wat gedryf word deur Desiré Gardner (Suidooster), Germandt Geldenhuys, Je-Ani Swiegelaar en Reynardt ... -
HMS La Rochelle leerders slaag Speeltoneel oudisie
Lené van Graan Gr 8 en Emma Koch Gr 9, twee leerders van HMS La Rochelle het aan die Speeltoneel oudisies deelgeneem wat aanlyn plaasgevind het ... -
2020 `N Tienertoneel jaar vir Hoërskool Witteberg
Hoërskool Witteberg lewer vanjaar drie toneelstukke wat aan die ATKV Tienertoneelkompetisie gaan deelneem. Die drama leerders en tegniese span is slaggereed vir opwinding en uitdagings wat ... -
Hoërskool Tygerberg maak skoonskip by Hoërskool Namakwaland toneelfees
En daar maak Tygerberg weer skoonskip by Hoërskool Namakwaland se toneelfees! En stap met die volgende pryse weg: Beste Produksie: “in duister en deurmekaar” Beste regisseur: ... -
Hoërskool Tygerberg skitter by Klein Libertas-Fees (Stellenbosch)
Hoërskool Tygerberg is baie trots om aan te kondig dat ons toneelgroepe nog steeds by die kompetisies kook! Die uitslae is as volg: Die meisie met ... -
Hoërskool Tygerberg tienertoneel-groep presteer by Eisteddfod
Na 2 kompetisies (Tygerberg Internasionale Eisteddfod en Springbok Toneelfees) pronk Hoërskool Tygerberg met al met hierdie prag trofees en nominasies! -
Hoërskool Tygerberg Tienertoneel produksie verwerf toekennings
Tydens die Hoërskool Durbanville Toneelfees het Hoërskool Tygerbers se produksie ‘Die Voëlhok’ sy eerste verskyning gemaak en die volgende sertifikate verwerf: Die volgende sertifikate is vanaand ... -
Hoërskool Tygerberg presteer by Toneelfees
Hoërskool Tygerberg tweede groep, wat by die Hoërskool Durbanville Toneelfees opgetree het, was ‘in die duister en deurmekaar’. Hulle het die volgende sertifikate ontvang: Silwer: Jessica ... -
Eunice High School excel at the ATKV Tienertoneel
Eunice High School took part in the regional round of the ATKV Tienertoneel that took place at the Wynand Mouton Theatre from 5-10 August. Eunice’s production, ... -
HTS Drostdy Verhoog Varia ‘n belewenis
By Drostdy is skitterende kultuur-sterre. Leerders wat reg deur die jaar hard werk en lang ure oefen om deel te wees van die skoolkoor, blaasorkes, toneelgroep, ... -
Helpmekaar Kollege dring deur na ATKV landsfinaal
Helpmekaar Kollege dring deur na die ATKV-tienertoneel se landsfinaal met die stuk getiteld Forte. -
Hoërskool DF Malan trots op tienertoneel groep
Hoërskool DF Malan is baie trots op die DF-toneelgeselskap wat gisteraand aan ATKV-tienertoneel deelgeneem het. Die geselskap het hard gewerk en ‘n kwaliteit produksie wat DF ... -
Hoërskool Duineveld presteer by ATKV Tienertoneel kompetisie
Hoërskool Duineveld Toneel het op 7 Augustus in Bloemfontein aan die ATKV Tienertoneel deelgeneem. Die toneelgroep het vroeg na Bloemfontein vertrek. Alle opvoerings is gedoen in ... -
Grey Kollege ATKV Tienertoneelgroep verwerf vele toekennings
ATKV-TIENERTONEEL: Grey Kollege ATKV-Tienertoneelgroep het die gehore bekoor met hulle komedie “Die M-Faktor” tydens die Loganfees op Fraserburg, sowel as by die ATKV-Tienertoneel se streeksfinaal. Tydens ... -
Bethlehem Voortrekker se Tienertoneel presteer puik
Die Versteurde Brons vir grimering – Sera Swanepoel. Brons vir beligting – Esmari Visagie. Silwer vir verhoogbestuurder – Stefan van Wyk. voor vlnr : Stephan van ... -
Hoërskool Ermelo-toneel vat vlam
2019 is ‘n besondere jaar vir EHS se kultuur en dit het baie duidelik na vore gekom in die stukke wat EHS voorberei het vir die ... -
Hoërskool Punt neem deel aan ATKV-tienertoneel
HS Punt se Tienertoneel-groep het weer vanjaar aan die jaarlikse ATKV-Tienertoneel deelgeneem. Dit het op 25 Julie 2019, in Port Elizabeth in die Opera House plaasgevind. Me. ... -
Ligbron Akademie Tienertoneel verower ‘n brons sertifikaat
‘n Groep leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week aan die ATKV Tienertoneel kompetisie deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo aangebied was. Die stuk ... -
Laerskool Truida Kestell presteer by Monoloogfees
Mikayla McMaster en Mignon Thomas, leerders van Truida Kestell het aan die ” Op die Planke Monoloogfees” deelgeneem. Hulle dring deur na die nasionale finaal, wat ... -
Bethlehem Voortrekker leerling ontvang brons vir haar skryfwerk
Minke Kriel (regs) ontvang brons vir haar skryfwerk (Ons is almal narre) en Chrisné Hattingh (links) brons vir verhoogbestuurder tydens ATKV Tienertoneel 2019.