Tag: Opvoeding
-
Hendrik Louw Laerskool belê in hul kinders se opvoeding
Vroeëkinderontwikkeling speel ‘n belangrike rol in die vaslegging van vaardighede en vermoëns vir verdere opvoeding. Kinders wat van ‘n vroeë ouderdom goeie stimulering ontvang, het dikwels ... -
Laerskool Stulting leerders word herinner aan die belofte in ‘n reënboog
Die Gr. R Dolfyn-maatjies van Laerskool Stulting was onlangs so bevoorreg om weer op ‘n baie spesiale manier herinner te word aan die belofte wat God ... -
Laerskool Bosveld besoek plaaslike Kleuterskole
Die Blinkoog-Bossies is só opgewonde oor die voornemende graad 1-Bossies. Mnr. Louwtjie, van Laerskool Bosveld se hoof, het op Vrydag, 21 Mei 2021 al die Kleuterskole ... -
Laer Meisieskool La Rochelle ons groei waar ons geplant is
By Laer Meisieskool La Rochelle is ons dankbaar vir die voorreg om weer ons Larrierokkies aan te trek, terug te wees in die klasse, om weer ... -
LS Wierdapark speel gasheer vir Departement van Onderwys se konsepskrywe
Die Departement van Onderwys het onlangs ‘n konsepskrywe bekend gestel dat Robotika en Kodering in die toekoms deel van die KABV kurrikulum sal uitmaak. Dit is ... -
Laerskool Bellville-Noord hou inligtingsoggend vir graad R’e
Laerskool Bellville-Noord het Saterdag, 27 Maart ‘n inligtingsoggend gehou vir enige belangstellendes gehou. Ouers wat graag hul kinders in Afrikaans wil laat skoolgaan het opgedaag en was ... -
Laerskool Bosveld Gr 2 opvoeder is gereed vir haar klas
Juffrou Michelle Grobler se klas is reg om haar graad tweetjies terug te verwelkom. Jou klas is pragtig juffrou Michelle, dankie vir jou moeite. Jy is ... -
Curro Langebaan onderwysers gaan voort met aanlyn-leer
Ten spyte van die skole wat toe is gaan onderrig voort met aanlyn-leer. Curro Langebaan se onderwysers doen ongelooflike werk aanlyn. Baie dankie, aan al ons ... -
Laer Volkskool nuwelinge kan nie wag vir die groot skool
Hierdie twee nuwe Graad 1 maatjies van Laer Volkskool kan wag vir die “groot skool” om te begin op 27 Januarie nie. Bea van Wyk (links) ... -
Worcester-Noord Primêre Skool se kleinspan leer speel speel
Beter! Slimmer!! AKKERTJIES!!! Hierdie week het Worcester-Noord Primêre Skool lekker vetpret gehad en ons fynspiertjies mooi ontwikkel deur te skeur en plak en klei te manipuleer. ... -
HS Vanrhynsdorp Gr. 8’s monoloog word uitgesaai op Radio Namakwaland
Op 8 Mei gesels twee van Hoërskool Vanrhynsdorp se Graad 8’s op Radio Namakwaland Met die “online learning” by Vanrhynsdorp HS het die graad 8’s opdrag ... -
Hoërskool Nelspruit leerders en onderwysers werk met ‘n plan vir môre!
Hoërskool Nelspruit leerders en onderwysers werk met ‘n plan vir môre! Die inperkingstydperk het die geesdrif van die Nellie-leerders en -onderwysers nie geblus nie. Die tweede ... -
KYK: Laerskool Hartswater stel opwindende Hartsies Digitale Skool bekend
Op Maandag, 30 Maart het Laerskool Hartswater ‘n opwindende nuwe projek bekendgestel: Die Hartsies Digitale Skool! Die Digitale Skool is bekendgestel om die leerders steeds toe ... -
Respek is ‘n belangrike waarde vir Laerskool Pietersburg-Oos
Laerskool Pietersburg-Oos stel hul waarde vir die maand bekend: Respek -
Robertson Voorbereidingskool Gr R-familie brei uit
Robertson Voorbereidingskool se Graad R-familie het uitgebrei, hulle het ‘n paar pragtige konyne ryker geword, hoop hulle gaan nog baie kinder harte bly maak by hul ... -
Laerskool Worcester-Oos leer oor gesonde gewoontes
In Gr 1 leer ons van gesonde gewoontes. Die maats van Laerskool Worcester-Oos het baie lekker gesonde vrugtestokkies gemaak en heerlik daaraan weggelê. -
Nuwe Gr R maats besoek hul klasse vir 2020 by Robertson Voorbereidingskool
Die nuwe Graad R maats van 2020 besoek hulle klasse by Robertson Voorbereidingskool daar is groot opgewondenheid om hierdie nuwe fase van hulle lewens aan te ... -
Laerskool Menlopark verwelkom nuwe Gr.0 maats
Menlo Maters, die graad 0 sentrum het die afgelope Saterdag hul nuwe maats vir 2020 welkom geheet!! Laerskool Menlopark is baie opgewonde oor hul nuwe maats. ... -
Laerskool Muldersdrif Graad 2’s bak en brou
Die Graad 2 leerders van Laerskool Muldersdrif het lekker gebak en brou in hul klaskamers en al die leerders het lekker deelgeneem aan hierdie prettige aktiwiteit. -
HS Jan van Riebeeck leerling is Nasionale Taalbond wenner
Lené Vorster, ‘n graad 9-leerder aan Hoërskool Jan van Riebeeck, is aangewys as die nasionale wenner van die Taalbond se Tweetaligheidseksamen in die junior afdeling. Dit ... -
Laerskool Worcester-Oos leerders doen bewegingslesse
Laerskool Worcester-Oos se Speelgroepie-maatjies het baie pret met ons bewegingslessies!!! -
New Orleans leerders presteer tydens ‘learners focus week’
Die volgende leerders het deelgeneem aan die ‘learners focus week’ van die departement van energie en minerale. Dylan Bailey was onder die top 20 van die ... -
Lions Pre-Primêr besoek Laerskool FD Conradie
Ceres Lions Pre-Primêr het Laerskool FD Conradie besoek en ‘n sertifikaat uit waardering aan die skool oorhandig vir absolute toegewyde diens, onderrig en liefde om aan ... -
HS Die Wilgers Matrieks knap hul kennis op by Beeldskool
Wat doen Hoërskool Die Wilgers op vakansie? Die Matrieks van Hoërskool Die Wilgers, Heinrich Schilling, Simeney de Villiers, Danél Davis en Derik van Staden knap hul ... -
Laerskool Mikro leerlinge neem inligting op gevorderde manier waar
Vir Laerskool Mikro se leerders het die werklikheid aangebreek om inligting op ‘n gevorderde manier waar te neem. Die STEM-lokaal gee die geleentheid om inhoude op ... -
Augsburg Lanbouers uitstappie na Cederberg Wines, ‘n dag in die wingerd
Augsburg Landbougimnasium se landbouers was op 14 Maart op `n opvoedkundige uitstappie na die Cerderberge. Die grootste deel van die toer het op Dwarsrivier plaasgevind. Die ... -
Laerskool De Tyger leerders gaan leer Xhosa praat
Xhosa-opleiding ‘n Nuwe taal gaan aan die grondslagfase leerders geleer word. Ons personeel het hul opleiding ontvang, beplanning is gedoen en hul is reg met die ... -
Laerskool Welgemoed vier puik uitslae
Mnr. Johan Engelbrecht vier saam met die Gr. 3- en 6-personeel en leerlinge van Laerskool Welgemoed die prestasie van vierde plek vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement se ... -
Laerskool Goedehoop stel nuwe Jeugwerker aan
Goedehoop is trots om aan te kondig dat Laurinda Booyse as Jeugwerker aangestel is. Sy behaal haar Graad in Christelik Berading, by Trinity, in 2012 en ... -
Gr.12’s van Hoërskool Strand kyk na loopbaan opsies
Rocking Future Loopbaanexpo 2019 Vandag het die Rocking Future groep ons gr.12 leerders se loopbaankennis en loopbaanopsies kom verbreed. Hierdie interaktiewe loopbaanexpo stel tersiêre instansies op ... -
Durbanville Voorbereidingskool streef na uitnemendheid
Bykans 300 Graad 3 leerders het in 2018 hierdie Taal en Wiskunde toets afgelê. Op 26 Februarie 2019 het die skool ‘n toekenning ontvang, van die provinsiale ...