Hoërskool Marais Viljoen sport en kultuur uitblinkers
Hoërskool Marais Viljoen uitblinkers:
Krieket
Dewan Marais doen dit weer! Dewan is die afgelope naweek aangewys as die Kolwer van die Reeks tydens die finale van die jaarlikse LPL. Dewan het in die Reeks 318 lopies aangeteken teen n treftempo (strike rate) van 147. Baie geluk Dewan ons is baie trots op jou en kan nie wag vir die seisoen om weer af te skop nie.

Dewan Marais
Tennis
Congratulations to Jaydan Rooskrantz who has been selected for the SA High Schools U/17 Tennis Team. We are proud of you Jaydan!
100%MV

Jaydan Rooskrantz
Hokkie
Baie geluk aan Zitah Bornman en Shalom Anizoba wat verkies is tot Oos Gateng o.14A hokkiespan. Ons is geweldig trots op hulle!! 100% MV

Hockey Zitha Bornman and Shalom Anizoba
Netbal
Baie geluk aan die volgende netbaldogters wat verkies is tot die Gautengspanne van 2022: 0.14
- Anel Chauke
- Kayla Coetzee
0.15
- Hlengiwe Ngocbo
0.16
- Bophelo Mofokeng
- Thando Mazibuko
- Ametisse Bandu
0.17
- Tshegofatso Sikwe Congratulations girls, we are proud of you!!! 100% MV

Photo: Anel Chauke, Thando Mazibuko, Ametisse Bandu, Kayla Coetzee, Bophelo Mofokeng,
Tshegofatso Sikwe. (Insert – Hlengiwe Ngocbo)
Redenaars
Eerste Span deelname vir 2022 en dring deur na die Landsfinaal van Interskole Redenaarsliga – Wel gedaan Span!