Laerskool Westwood redenaars presteer
Laerskool Westwood se Junior en Senior redenaars wat aan die Con Spirito Redenaars kompetisie vanaf 27 tot 29 April deelgeneem het . Hulle het puik prestasies behaal en die Wessies is sommer baie trots op julle.

Con Spirito redenaars juniors

Conspirito redenaars seniors