Dr. E.G. Jansen – Netbal 2022
AWSUM gesels met Melandri Geldenhuys, die afrigter van die eerstespan netbal.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Hulle kan uitsien na `n goeie posisie by die Gauteng kampioenskappe.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê verseker in ons verdediging reg oor die baan, asook die goeie spangees.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Om spelers voor te berei vir strawwe kompetisie, want skole sport is baie kompeterend.
Dr. E.G Jansen Netbal A-spanne:

Dr. E.G Jansen – 0.19A netbal.
Alicia Boshoff, Danielle Vorster, Donné Howard, Sanitha Mkhwanazi, Michelle Vorster, Zhantezé Weingartz, Morgan Trahms, Nadia Vosloo, Clarinda Stoltz, Casey Weber.

o.17A Netbal: Caitlin Kruger, Juarica Gullet, Kirsty Rautenbach, Caitlin Weber, Jean-Marie Brown (afrigter), Sydney Farren, Zonika Laubscher, Kylie Jordaan, Quinlin Breetzke.

0.16A Netbal: Lanique Steyn, Kaitlin Minnie, Kate Heydenrich (reserwe), Megan Botha, Misha-Lee Scott, Simone van Vuuren (afrigter), Klarissa Steenkamp, Kaylin Pepler, Carli Bronkhorst, Kaylene Cronje (reserwe).

o.15A Netbal: Melissa Slabbert, Blanche Bezuidenhout (Reserwe), Julie Harding, Deone Moore, Anushka Boshoff, Joan Botha (Afrigter), Leane Smit (Reserwe), Miceh Lewis, Chloe Pienaar.

o.14A Netbal: Rebecca Mkhwanazi, Riane van Aswegen, Lee-Ann Gleesson, Elandre Diemieniet (afrigter), Tenique Williams, Danika Nel, Tamzin-Lee Deysel, Annemele Burger, Kaylen Steenekamp (Reserwe), Zenelle Pienaar (Reserwe).