East Rand
-
Team Announcement Eastern Gauteng Schools Waterpolo Winter announcement
At Eastern Gauteng Schools Water polo our goal is to promote water polo in schools, give athletes the skills to reach their full potential, ... -
Laerskool Westwood verwelkom hul nuwe personeel
Die nuwe kwartaal het sommer ‘n hele paar nuwe opvoeders na Laerskool Westwood gebring. Ons verwelkom graag ons nuwe personeel, geniet elke oomblik, om ... -
Laerskool Westwood redenaars laat hul toesprake tel
Laerskool Westwood redenaars laat hul toesprake tel: Ons leerders het die week 6-9 April aan die ATKV redenaars kompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elkeen. ... -
Laerskool Westwood se trotse 1ste span spelers
Hiermee Laerskool Westwood se trotse rugby 1ste span spelers. -
Curro Durbanville hosts a successful Curro Cup 2022 Hockey Tournament
Curro Durbanville hosted the Curro Cup 2022 Hockey Tournament recently (31 March – 2 April) in which 40 teams from 13 different Curro schools ... -
Laer Volkskool Tweekamp prestasie
Baie geluk aan JJ van Schalkwyk wat op 9 Maart 2022 aan die Oostelike Provinsie Tweekamp Kampioenskap in PE deelgeneem het. Hy het uitstekend ... -
Curro Cup 2022 Rugby Sevens and Netball tournament a roaring success
Curro Cup 2022 Rugby Sevens and Netball tournament a roaring success .It was a busy but fun four days at Curro Hazeldean in Tshwane, ... -
SPARK Rynfield Celebrates Kindness Week
Kindness is a powerful solution to some of schools’ and society’s biggest challenges. And this week, SPARK Rynfield scholars celebrated their school’s kindness by ... -
Hoërskool Kempton Park atlete presteer by Twizza byeenkoms
Hiermee Hoërskool Kempton Park se Top 15 dogters en seuns-atlete wat tydens die Twizza byeenkoms presteer het. Hartlik geluk aan al die leerders met ... -
Hoërskool Kempton Park kyk terug na goeie krieket prestasie
Die volgende Kempie-krieketspelers is gekies vir Easterns provinsiale krieketspanne wat in Desember 2021 aan hul onderskeie toernooie deelgeneem het: Mnr Johan (Kierie) Fourie (hulpafrigter: ... -
Laerskool Birchleigh Leiers 2022
Laerskool Birchleigh Leiers 2022, baie geluk aan al die leerders wat verkies is om as leier vir hul skool op te tree. -
Laerskool Birchleigh atlete skitter in kampioenskappe
Die volgende atlete van Laerskool Birchleigh het deurgedring na die D17 Atletiekkampioenskappe wat op Woensdag, 23 Februarie 2022 plaasgevind het. Uitslae: Junior Mwa- 2nd place ... -
Laer Volkskool atlete vorder na Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms
Die volgende atlete is in die Sarah Baartman Atletiekspan opgeneem en neem op 11 en 12 Maart 2022 deel aan die Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms op ... -
Nuwe personeel vir Laerskool Birchleigh
Nuwe personeel wat aangesluit het by Laerskool Birchleigh: Nadia van der Merwe, Jolanda Badenhorst, Yolande Wegkamp, Ané Maritz, Analize Marx, Marcel Trollip, Karli Pieterse, ... -
Benoni High School educators received district awards
The following Benoni High School educators received district awards at the district awards ceremony that was held at Con Amore School. -
Laer Volkskool Karoogala uitslae
Laer Volkskool wil eerstens baie dankie sê aan almal wat iewers betrokke was by die gala, hetsy as swemmer, spanbestuurder, beampte of ondersteuner. Sonder ... -
Laerskool Westwood atlete presteer puik
Laerskool Westwood het die jaar weer aan die Interlaer byeenkoms te Boksburg stadion deelgeneem. Die Wessies het weer baie goed presteer en 15 van ... -
Curro eSports and Acer team-up to reach new gaming heights
Curro eSports and Acer team-up to reach new gaming heights In an effort to advance their presence in eSports – professional competitions that are ... -
New Executive: Strategic Relations position for Curro’s Natasha Mkhize
New Executive: Strategic Relations position for Curro’s Natasha Mkhize Curro, the JSE listed independent school group, is proud to announce the promotion of Natasha ... -
Furry Valentines Benoni High Fundraiser
Keara Czeguhn (Gr 9C), a member of Benoni High School’s Angels for Animals, sold the most furry Valentines for the Angels for Animals Virtual ... -
Laer Volkskool inligtingsmiddag oor Landsdiens
Op 14 Februarie 2022 het die Karoo Volksies ‘n inligtingsmiddag gehad oor Landsdiens. Hier het ons geleer van die vier liefdes vir Landsdiens: Liefde ... -
Benoni High School’s equestrians shines at SANESA Qualifier
Members of Benoni High School’s equestrian team were shining stars when they attended the first Qualifier for SANESA for 2022. -
Pinnacle College Rynfield athletes do their school proud
After a two year absence due to the pandemic, Pinnacle College Rynfield hosted in conjunction with St. Francis, an inter-high school athletics meeting which ... -
Laer Volkskool tennisspelers presteer
Baie geluk aan Francois Naude en Petrus Wolfaardt wat opgeneem is in die Oos-Kaap o.13 Tennisspan wat die Oos-Kaap op 18 tot 22 Maart ... -
PROTEC’s Class of 2021 beats the odds with excellent matric results
PROTEC’s Class of 2021 beats the odds with excellent matric results PROTEC’s Class of 2021 proved their mettle throughout their pandemic-ravaged final two high ... -
Laer Volkskool swem
Ons gelukwense aan Zenicke van Schalkwyk. Sy het Saterdag, 15 Januarie 2022, die Volksies se naam hoog gehou toe sy die Nelson Mandela Baai ... -
Olympian to coach Curro Serengeti’s athletes
Olympian, Akani Simbine to coach Curro Serengeti’s athletes Great excitement reigned at Curro Serengeti last week when the fastest man in South Africa, Akani ... -
Benoni High Top 8 RCL
Benoni High School takes pride in announcing its Top 8-RCL members for 2022. -
Curro Serengeti Matric Class of 2021 IEB Matric results
Herewith Curro Serengeti Matric Class of 2021 IEB Matric results: -
Sonneveld Akademie kondig met trots leiers vir 2022 aan
Sonneveld Akademie kondig met trots die leiers vir 2022 aan. Ons wens hulle alle sterkte toe met die jaar wat voorlê en weet dat ... -
Laerskool Westwood kondig hoofleiers vir 2022 aan
Laerskool Westwood kondig met trots hul Hoofleiers vir 2022 aan. Baie geluk aan elke leerder wat gekies is as deel van die leierspan vir ... -
Three UK universities want Curro Serengeti Head Girl to study with them
Maluta Netshipale, the 2020/2021 Curro Serengeti Head Girl has secured the attention not only of one international university, but three. She’s been provisionally accepted ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool John Vorster se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool John Vorster se Hoofdogter: Elaine Hartkopf Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool John Vorster se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool John Vorster se hoofseun: Leonida Klein Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien ... -
Laerskool Baanbreker Leiers en Toppresteerders
Laerskool Baanbreker Leiers en Toppresteerders Hoofleiers en Leiers vir 2022. -
-
Hoërskool Dr EG Jansen Top 10 Kwartaal 3
Hoërskool Dr EG Jansen Top 10 Kwartaal 3. Gr 8 Christopher Combrinck 91% Karla Rossow 90.22% Anje Horst 90.11% Kohan Nel 89,44% Skyla van ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Stoffberg se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Stoffberg se hoofdogter: Shanen de Bruyn Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Stoffberg se hoofseun vir 2022
Op die rusbank saam met Hoërskool Stoffberg se hoofseun: Fourie Jordaan Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy ... -
Edenglen HS choose top leaders for 2022
Earlier this month, Edenglen High School announced their top leaders for 2022. Congratulations to the following learners that received top leader positions. Head Boy ...