Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees gespeel
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees in Rustenburg gespeel vanaf 15-18 April. Die 10 deelnemende skole en hul afrigters wat deel vorm van hierdie fees is:
- Potchefstroom Gimnasium
- H/S Randburg
- H/S Rob Ferreira
- H/S Dinamika
- H/S Carletonville
- H/S Riebeeckrand
- H/S Parel Vallei
- H/S Hartebeespoort
- Hugenote Springs
- Bergsig Akademie/ Academy
Hier volg die uitslae:
o.19 A
Potchefstroom Gimnasium 14 Vs Hugenote Springs 10. Speler van die Wedstryd Daniel Fourie
- Drieë: 2 – 2
- Doelskoppe: 2 – 0
Hoërskool Carletonville 19 VS Riebeeckrand 14. Speler van die wedstryd Ramasimong Katleho.
- Drieë: 3 – 2
- Doelskoppe: 2 – 2
Hoërskool Randburg 19 VS Rob Ferreira 5. Speler van die wedstryd Divan Loock.
- Drieë: 3 – 1
- Doelskoppe: 2 – 0
Hoërskool Dinamika 8 VS Bergsig Akademie 5: Speler van die wedstryd Zander du Toit
- Drieë: 1 – 1
- “Drop” Skop: 1 – 0

Daniel Fourie

Ramasimong Katleho

Divan Loock

Zander Du Toit
o.16
Bergsig Akademie 34 VS Rob Ferreira 0. Speler van die wedstryd Jacques Du Plooy.
- Drieë: 3 – 0
- Doelskoppe: 2 – 0
Hugenote Springs 26 VS Randburg 8. Speler van die wedstryd Corné Pretorius
- Drieë: 4 – 1
- Doelskoppe: 3 – 0
- Strafskop: 0 – 1
Hoërskool Dinamika 19 VS Hoërskool Rob Ferreira 5. Speler van die wedstryd Shawlynne Mienies
- Drieë 3-1
- Doelskoppe:2-0

Corné Pretorius

Jacques Du Plooy

Shawlynne Mienies
o.15
Hoërskool Randburg 26 VS Bergsig Akademie 7. Speler van die wedstryd Zander Drake.
- Drieë: 4 – 1
- Doelskoppe: 3 – 1
Hoërskool Parel Vallei 34 VS Potchefstroom Gimnasium 7. Speler van die wedstryd Leighton Brinkhuis.
- Drieë: 4 – 1
- Doelskoppe: 4 – 1
- Strafskoppe: 2 – 0
- Drieë: 5 – 1
- Doelskoppe: 4 – 1

Thanyani Mokiri

Zander Drake

Leighton Brinkhuis
o.14
Hoërskool Randburg 17 VS Bergsig 10. Speler van die wedstryd Evan van der Walt
- Drieë: 2 – 2
- Doelskoppe: 2 – 0
- Strafskoppe: 1 – 0
Potchefstroom Gimnasium 38 VS Hoërskool Parel Vallei 14. Speler van die wedstryd Rynel Rautenbach
- Drieë: 6 – 2
- Doelskoppe: 4 – 2
- Strafskoppe: 4 – 4
Hugenote Springs 26 VS Hoërskool Dinamika 5.Speler van die wedstryd Dewet Pretuiruis
- Drieë: 4 – 1
- Doelskoppe: 3 – 0

Evan van der Walt

Dewet Pretuiruis

Rynel Rautenbach
Wedstryd Bepalings: