LS Fontaniebleau rugbyspanne deur na Goue Leeus Finale toe
Ons o.10 en o.11 rugbyspanne het deurgedring na die Goue Leeus Finale toe. Dit het gister by Hoërskool Florida plaasgevind. Ons o.10 spannetjie het algeheel tweede in die liga geëindig en ons o.11 spannetjie is gekroon as Goue Leeus Wenners. Dis ‘n fantastiese prestasie vir ons manne. Ons is baie trots.

o.11 span

o.11 span Goue Leeus Wenners

o.10 span, algeheel 2de