Hoërskool Florida se 1ste span wen Goue Leeus beker vir groot skole
Hoërskool Florida se 1ste span rugby het Saterdag 23 Julie afgereken met Hs Randburg in die Goue Leeus Finaal vir Groot Skole met ‘n skitterende telling van 43-12. Die wedstryd het plaasgevind op Randfontein rugby klub se veld, onder die spreiligte het Florida hulle teenstanders oorlȇ op elke fase van die wedstryde, en die agterlyn van Florries was kookwater met 5 driee. Florida se nr 10 Divan Venter het 23 van se span se punte aangeteken.