Westwood Laerskool se top akademiese presteerders van die 2de kwartaal
Baie geluk aan die top 10 akademiese presteerders van die tweede kwartaal van Laerskool Westwood. Ons is baie trots op julle!
Graad 7:
Graad 6:

Graad 6
Agter – Lewis Jv Rensburg, Chantè Coetzee, Minique Grobler, Shaelee Hoy, Logan Theron, Shaelyn Hoy. Voor: Toinette van Schalkwyk, Declan Evans, Divan Labuschagne.
Graad 5:

Graad 5
Michiel Botha, Minè Cilliers, Lianie Singleton, Megan-Lee Myburgh, Clea Theron, Sanè Cilliers, Megan Theron.
Graad 4:

Graad 4
V.l.n.r – Agter – Mia Coetzee, Shakira Smit, Hayley du Preez, Chanè Nienaber, Zanru le Roux
Voor – Dinique van Rensburg, Joshau Strydom, Francois Cilliers, Christine Kleynhans, Rickus Dye.