AWSUM School News

Top Menu

  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

logo

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • ’n Hoërskool Zwartkop redenaar wat haar sê kan sê

  • HTS Sasolburg hosted an all technical school skills competition

  • Aliwal North Primary netball end season with a mini “Fast Five” tournament

  • Hoërskool Ermelo ruiters presteer by 4de SANESA “Qualifier”

  • LS Aliwal-Noord speel hul harte uit by St Michael’s hokkie toernooi

Tag: Wiskunde

Home›Posts Tagged "Wiskunde"
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    22nd Aug 2022
    62
    0

    Die Primêre Skool Jordania is baie trots op hul Wiskunde uitblinkers

    Die Primêre Skool Jordania is baie trots op hul Wiskunde uitblinkers! Trystan het aan die landswye Cum Laude Media 24 Wiskunde kompetisie deelgeneem en is een ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    7th Jun 2022
    248
    0

    Laerskool Louis Leipoldt leerders wys Wiskunde wie is baas

    Daar het 75 000 kinders oor die land deelgeneem uit 525 skole in rondte een. 11 263 kinders het in rondte 2 deelgeneem uit 366 skole, ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    4th Jun 2022
    159
    0

    Laerskool Witpoort se Wiskunde is tops

    Laerskool Witpoort se Wiskunde is tops! Agt van Laerskool Witpoort se Graad 7 leerders het  Saterdag 14 Mei deelgeneem aan HMC, die Nasionale Wiskunde kompetisie. Al ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    19th May 2022
    201
    0

    Laerskool Truida Kestell Mental Maths prestasie

    Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell Wiskundeleerders wat deurgedring het na die distrikrondte van die Mental Maths Kompetisie.    
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    19th May 2022
    184
    0

    Laerskool Truida Kestell leerder presteer in Wiskunde kompetisie

    Baie geluk aan Ruwan Wille ‘n Gr 4 leerder van Laerskool Truida Kestell wat ‘n gesamentlike eerste plek behaal het by die Nautilus 2 Wiskunde kompetisie. ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    17th May 2022
    196
    0

    Primêre Skool Jim Fouché leerder kan beslis somme maak

    Primêre Skool Jim Fouché leerder kan beslis somme maak! Natasha de Waal dring deur na die derde rondte van die IMAS Kompetisie. Baie geluk en mag ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    16th May 2022
    213
    0

    Primêre Skool Jordania deur na Mental Maths se volgende rondte

    Die volgende Primêre Skool Jordania leerders het aan die Mental Maths kompetisie deelgeneem het en deurgedring het na die Streeks/distrik rondte wat in Augustus 2022 sal ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    13th Dec 2021
    375
    0

    Die Brandwag Hoërskool leerder uitgenooi na PAN-Africa Maths Circle

    Lourens Preller van Die Brandwag Hoërskool is uitgenooi na die PAN-AFRICA Maths Circle wat deur Wiskunde veterane in Amerika begin is vir die top studente in ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    8th Dec 2021
    1294
    0

    Top Alpha Wiskunde uitslae in Hoërskool Zwartkop

    Die matriekleerders van Hoërskool Zwartkop het weereens vanjaar top uitslae behaal. Die volgende vyf leerders het bo 80% behaal: Andreas Stefanus (89%) Gené Mechaela (88%) Simon ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    8th Dec 2021
    267
    0

    Laerskool Louis Leipoldt A+ Wiskunde prestasie

    Laerskool Louis Leipoldt leerder verwerf Gauteng kleure in Wiskunde en word gekroon as Kampioen op Nasionale kampioenskap. Die kampioenskap het uit 2 afdelings bestaan: Soroban, en ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    5th Nov 2021
    227
    0

    HS Witteberg leerders presteer by die Eskom Vrystaat Wiskunde Kompetisie

    5 Leerders van Hoërskool Witteberg neem op 23 Oktober deel aan die ESKOM Vrystaat Wiskunde Kompetisie op die UV se Suid-kampus. Osé Akeke, ‘n graad 11 ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    22nd Oct 2021
    219
    0

    Durban-Noord Kollege leerders presteer by die Nasionale SA Wiskundige Uitdaging

    Mickayle Morrison, Kayla Nel en Divan Strydom het onlangs deelgeneem aan die 2de rondte van die Nasionale Suid-Afrikaanse Wiskundige Uitdaging 2021. Beide Mickayle en Kayla het ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    5th Oct 2021
    228
    0

    Laerskool Rustenburg leerder haal top 60 in Wiskunde-kompetisie

    Shanel Baker het aan Netwerk 24 se Nasionale Wiskunde-kompetisie deelgeneem. Sy is onder die top 60 in die land. Baie geluk Laerskool Rustenburg is trots op ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    29th Sep 2021
    520
    0

    Hoërskool Jim Fouché Wiskunde kompetisie uitblinkers

    Tydens die uitdunrondte vir die Motheo-distrik se wiskunde kompetisie het Hoërskool Jim Fouché se leerders baie goed gevaar: Lourens van Niekerk (Graad 11 ; Top 5) ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    15th Sep 2021
    559
    0

    Primêre Skool Naudeville se A+Wiskunde wenners

    A + Genius Mathematics Free State and Northern Cape Mental Maths Regional Competition het die naweek (4 September) plaasgevind talle van Primêre Skool Naudeville se leerders ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    13th Sep 2021
    211
    0

    Primêre Skool Naudeville leerder presteer in Wiskunde kompetisie

    Die A + Genius Mathematics Free State and Northern Cape Mental Maths Regional Competition het die naweek plaasgevind. Alexi  van Staden ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    8th Sep 2021
    206
    0

    Welkom Volkskool leerder presteer by die Wiskunde streekskompetisie

    Baie geluk aan Alexis Pieters `n Graad 4 leerder by Welkom Volkskool. Alexis het ‘n Goue medalje toekenning ontvang by die jaarlikse A+ Students Wiskunde streekskompetisie ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    8th Sep 2021
    408
    0

    Welkom Volkskool wiskunde-boffin ontvang “Champion” toekenning

    Millah du Plessis in Graad 3 by Welkom Volkskool het die afgelope naweek (4 Sept) ‘n “Champion” toekenning ontvang by die jaarlikse A+ Students Wiskunde streekskompetisie ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    6th Sep 2021
    352
    0

    Trio Kroonstad leerders presteer puik tydens die Vrystaat-Wiskunde Kompetisiese

    Leerders van Trio Kroonstad het puik presteer Tydens die Vrystaat-Wiskunde Kompetisiese Fezile Dabi Rondte vir Kwantiel 4-5 skole op 20 Augustus 2021 Plekwenners: Monique Storm (gr. ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    31st Aug 2021
    265
    0

    Laerskool Hugo Rust leerder presteer in Wiskundekompetisie

    Laerskool Hugo Rust leerder Nanicke Bergh het deurgedring na die finale rondte van Netwerk 24 se Wiskundekompetisie. Die top twintig leerders uit die Wes-Kaap, Vrystaat en ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Andreneza Damonse
    27th Aug 2021
    436
    0

    Paul Roos Gimnasium leerder het ‘n kop vir syfers

    Glasson Osborne, Paul Roos Gimnasium Gr. 12-leerder, is een van die Top 60 hoërskool-finaliste in die landswye Netwerk24 Wiskundekompetisie in samewerking met Die Burger.
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    25th Aug 2021
    530
    0

    Willem Postma leerders in die finale rondte van die 2021 Wiskundekompetisie

    Baie gelukk aan Nieke Matthee en Pia van Niekerk van Willem Postma Primêre Skool wat onder die 60 finaliste in die land is. Hulle skryf 11 ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    18th Aug 2021
    433
    0

    HS Witteberg wiskundeboffins eindig onder die Top 60 in SA

    Vier Graad 12-leerders van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem eindig onder die Top 60 in Suid-Afrika en onder die Top 20 in die Vrystaat van die ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    17th Aug 2021
    269
    0

    Laerskool Nylstroom leerders presteer in Kumon

    Baie geluk aan die Kumon leerders wat gedurende Maart 2021 uitsonderlik presteer het tydens die Advanced Student Honour Roll (ASHR). Hierdie toekennings word deur leerders verwerf ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    16th Aug 2021
    587
    0

    HS Die Wilgers Wiskunde ster presteer weer

    Zerwick de Lange,wiskunde-ghoeroe doen dit weer! Hierdie Wilgie-toppresteerder het weereens deurgedring as ‘n top 60-finalis vir hoërskole in die Netwerk24 -Wiskundekompetisie van 2021. Zerwick is ‘n ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    12th Aug 2021
    376
    0

    Rûens Kollege leerder presteer by die Nasionale Abakus Kompetisie

    Rûens Kollege se Christiaan Bester het deelgeneem aan die Nasionale Abakus Kompetisie en ʼn silwermedalje verower. Baie geluk Christiaan, Rûens Kollege is baie trots op jou. ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Andreneza Damonse
    11th Aug 2021
    599
    0

    Laerskool Panorama Wiskunde Top Presteerders

    Hiermee Laerskool Panorama Wiskunde Top presteerders. Baie Geluk. Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    10th Aug 2021
    371
    0

    HS Grens-leerders deur na finale rondte van NMU-Wiskunde-Kuns kompetisie

    Hoërskool Grens-leerders dring deur na finale rondte van die NMU-Wiskunde-Kuns kompetisie. Marené van Niekerk en Jana Fourie het tot die finale rondte van die NMU-Wiskunde-Kuns kompetisie ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    3rd Aug 2021
    304
    0

    Hoërskool Piketberg leerders deur na SA Wiskunde kompetisie finaal

    Hoërskool Piketberg leerders Adi Liebenberg, graad 5, en Jan-Thys Basson, graad 6, het deurgedring na die finale rondte van die Suid-Afrikaanse Wiskunde kompetisie. Adi is gekies ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    21st Jul 2021
    565
    0

    Hoërskool Jan van Riebeeck Wiskunde “boffin” presteer

    Baie geluk aan Peet Karsten wat die 10de plek in die Wes-Kaap in die tweede ronde van die UK-Wiskundekompetisie behaal het – ‘n puik prestasie! Gerard ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Andreneza Damonse
    19th Jul 2021
    361
    0

    Hoërskool Montana leerders geniet die Wiskunde Winterskool

    Gr 12-leerders van Hoërskool Montana by die Wiskunde winterskool. Baie dankie vir die opoffering en erns. Dankie aan Me. Breedt vir haar opoffering en tyd.
    Read More
  • Wiskunde
    By Charl Paulse
    13th Jul 2021
    208
    0

    LS Rustenburg leerder presteer by die Internasionale Wiskundekompetisie

    Doneli Steynberg ‘n Graad 7 leerder van Laerskool Rustenburg het deelgeneem aan die internasionale wiskundekompetisie wat deur Egipte aangebied is. Ses lande het deelgeneem aan die ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Andreneza Damonse
    13th Jul 2021
    403
    0

    HS Swellendam leerders neem deel aan die UCT Wiskunde Kompetisie

    Paul Jordaan en Litha Schutte leerders van Hoërskool Swellendam het as ‘n span deelgeneem aan vanjaar se UCT Wiskunde Kompetisie op 4 Mei 2021. Hulle behaal ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    30th Jun 2021
    487
    0

    Hoërskool Duineveld Akademiese prestasies

    Hierdie twee Velties matriekseuns is deur die Departement van Onderwys, in samewerking met die Universiteit van Stellenbosch, uitgekies as ‘n groep van 40 Gr. 12 leerders ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    11th Jun 2021
    388
    0

    Hugenote Primary School’s Aplus champions

    Aplus had their annual Western Cape Regional competition on Saturday, 22 May 2021. 173 learners took part from as far as Oudsthoorn and George and throughout ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    20th May 2021
    369
    0

    Hoërskool PJ Olivier Gr.10’s leer dat Wiskunde prakties toegepas kan word

    Hoërskool PJ Olivier Gr.10 Wiskunde leerders leer dat Wiskunde prakties toegepas kan word. Leerders het hul eie inklinasiemeters gemaak en dit gebruik om hoogtehoeke te meet. ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Andreneza Damonse
    17th May 2021
    552
    0

    Hoërskool Labori Wiskunde liefhebbers vier “Pi-dag”

    Hoërskool Labori vier Wiskunde liefhebbers jaarliks Pi-Dag. (Pi = roughly 3,14… get it?) Maandag het die Graad 12 Wiskunde leerders dit op ‘n gepaste wyse met ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Karien Frans
    26th Apr 2021
    1047
    0

    100% Wiskunde Prestasies by Laerskool Kragbron

    100% Wiskunde Prestasies by Laerskool Kragbron. Hierdie is ‘n terugblik na ‘n moeilike 2020 waarin die leerders tog baie uitstekend gevaar het. Die AWSUM First Quarter ...
    Read More
  • Wiskunde
    By Andreneza Damonse
    23rd Apr 2021
    520
    0

    Die Hoërskool Menlopark vier “Pi-dag “met Wiskundige kompetisie

    Die Hoërskool Menlopark leerders is Wiskundig aangelê. Raai raai, hoeveel desimale is daar in Pi? In die derde maand van elke jaar, op die veertiende dag, ...
    Read More
1 2 3

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© Awsum News.

Subscribe to our newsletter

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Follow us

Join Us on Facebook

  • Pretoria East
  • Pretoria North/Moot
  • Centurion
  • Joburg South
  • Joburg East
  • West Rand
  • Johannesburg
  • Vaal Driehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Natal
  • South Coast
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Lowveld
  • Highveld
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • E-Edition
  • Mobile App for Schools
  • Advertise with us
This website was designed and developed by Semantica Digital
betebet
betebet giriş

psikolog

Send this to a friend