Laerskool Westwood – Cluster-vlak hoofrekene & Wiskunde uitdaging
Baie geluk aan die Laerskool Westwood leerlinge wat aan die Cluster-vlak hoofrekene & Wiskunde uitdaging deelgeneem het. Ons is baie trots op hulle.
Baie geluk ook aan Hayley du Preez wat ‘n 3de plek behaal het.