Overberg
-
Curro Cup 2022 Rugby Sevens and Netball tournament a roaring success
Curro Cup 2022 Rugby Sevens and Netball tournament a roaring success .It was a busy but fun four days at Curro Hazeldean in Tshwane, ... -
Hoërskool Bredasdorp Gr 8 leerders wat tot die VRL verkies is
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Bredasdorp Gr 8 leerders wat tot die VRL van 2022 verkies is. Ons wens Zoë Coetzee, Aden Payne, ... -
Hoërskool Overberg rig nuwe tonnel op
Hoërskool Overberg se landboudepartement bied landbouwetenskap, landboubestuur en landboutegnologie as vakke aan. ’n Leerder kan ál drie vakke neem, sou hy/sy dit verkies. Hierdie ... -
Hoërskool Bredasdorp Danseisteddfod uitslae
Die Hoërskool Bredasdorp-ballerinas spog met 2 trofeë, 4 kategorie medaljes, 7 Cum Laude- en 18 goue sertifikate en twee trofeë na afloop van die ... -
Hoërskool Grabouw se laerskool uitblinkers in sport vir kwartaal 1
Hiermee Hoërskool Grabouw se laerskool uitblinkers in sport vir die eerste kwartaal. Laerskool leerders wie deurdring na die 2de rondte van die Overberg Skaakproewe ... -
Hoërskool Bredasdorp fietsryers laat speke sing
Hoërskool Bredasdorp is baie trots op die twee opvoeders en drie BD’S wat Sondag die 109 km van die Argus-fietswedren suksesvol in nat toestande ... -
7 Curro Hermanus athletes took part in the Boland Championship meeting
On Saturday, 5 March 2022, 7 of Curro Hermanus’s athletes took part in the Boland Championship meeting in Paarl. After the meeting a Boland ... -
Uitstekende uitslae vir Curro Hermanus Hoërskool skaak proewe deelnemers
11 van Curro Hermanus Hoërskool leerders het deelgeneem aan die skaak proewe, uitdunrondtes wat op Caledon en Bredasdorp gespeel is. 10 van die 11 ... -
Hoërskool Swellendam Rolbalspeler haal Bolandspan
Hoërskool Swellendam is baie trots op Ruben Lubbe wat gekies is vir die Boland 0’15 span. Hy gaan komende April vakansie in Bloemfontein deelneem ... -
Curro Hermanus cricket achievers
Alexa Collins and Mea Grobler, both U16 in Curro Hermanus, where chosen for the U19 South Boland cricket team. We are very proud of ... -
Curro Hermanus sport achiever
Sidney Sargeant in Grade 10, from Curro Hermanus, played for the Cavaliers (Boland Team) U19 A team in Cape Town against Western Province. -
Curro Hermanus swimming results
Bramwell Whitehouse in Grade 1, from Curro Hermanus, who also swims for the Curro Hermanus Aquatics club, took part in a biathlon event in ... -
LS Bredasdorp branderplankryer behaal 4de plek by SSA
Emma Loggenberg het die naweek van 5 Maart 2022 deelgeneem in die SSA (Surfing South Africa) Junior Grom kompetisie in die Strand. Sy het ... -
Laerskool Bredasdorp tennisspelers spog met uitstekende uitslae
Die Wes-Kaap Kavaliere het in Februarie teen WP kragte gemeet in verskeie wedstryde in 𝖬𝗈𝗈𝗋𝗋𝖾𝖾𝗌𝖻𝗎𝗋𝗀, 𝖲𝗍𝖾𝗅𝗅𝖾𝗇𝖻𝗈𝗌𝖼𝗁 𝖾𝗇 𝖣𝗎𝗋𝖻𝖺𝗇𝗏𝗂𝗅𝗅𝖾. Al die spelers het hulle uitstekend ... -
Hoërskool Bredasdorp se skaakspelers ‘n trots!
Nog elf Hoërskool Bredasdorp leerders is na die naweek se geslote skaakbyeenkoms tot die Overbergspan verkies. Hulle is: Remi Mostert, Lynne Cloete, Kirsten Valentine, ... -
Laerskool Swellendam leerders blink uit by Swellendam se 190ste skou
Verskeie Laerskool Swellendam leerders blink uit by Swellendam se 190ste skou. Die 400kg Toutrek-span het goud behaal tydens hierdie geleentheid en die 230kg Toutrek-span ‘n ... -
Laerskool Swellendam se leiers vir 2022
Hartlik geluk aan Laerskool Swellendam se leiers vir 2022: Hoofseun, Zondagh Zaayman. Hoofdogter, Mila Conradie. Onderhoofseun, Maritz Engelbrecht. Onderhoofdogter, Jeanne Gouws. -
Hoërskool Overberg atletiek prestasie
Die volgende leerders van Hoërskool Overberg is in die Boland atletiekspan opgeneem: Skye Goliath (gewigstoot D/O14) Lorenzo Kroutz (driesprong en verspring Seuns O/17)) Urlin ... -
11 Hoërskool Bredasdorp skaakspelers tot die Overbergspan verkies
Nog elf BD’s is na die naweek se geslote skaakbyeenkoms tot die Overbergspan verkies. Hulle is: Remi Mostert, Lynne Cloete, Kirsten Valentine, Jacques Harmse, ... -
Hoërskool Bredasdorp atlete presteer
Baie geluk aan die 18 atlete van Hoërskool Bredasdorp wat vir die Suid-Boland atletiekspan gekwalifiseer het. Slegs 1ste plekke en kwalifiserende standaard word verkies ... -
Curro eSports and Acer team-up to reach new gaming heights
Curro eSports and Acer team-up to reach new gaming heights In an effort to advance their presence in eSports – professional competitions that are ... -
New Executive: Strategic Relations position for Curro’s Natasha Mkhize
New Executive: Strategic Relations position for Curro’s Natasha Mkhize Curro, the JSE listed independent school group, is proud to announce the promotion of Natasha ... -
Hoërskool Bredasdorp Gr 8 sokkie 2022
Dinsdagaand, 1 Februarie 2022, is ‘n datum wat die nuwe gr 8 leerders van Hoërskool Bredasdorp beslis altyd sal onthou: hulle eerste hoërskoolsokkie. Die ... -
Swellendam High School cyclist excel at the King Trailseeker XCM
Streicher Swart has done it again. He took part in the King Trailseeker XCM #1 in Banhoek. It was a 31km race where he ... -
Hoërskool Bredasdorp atlete presteer
Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op die atlete wat na afloop van die kleure-atletiek aangewys is as die toppresteerders sowel as die atlete wat ... -
HS Overberg renjaer gekroon as die 2021 Junior Development klas kampioen
Anuschka Maritz, Gr. 12C in Hoërskool Overberg is Vrydagaand, 4 Februarie gekroon as die 2021 Junior Development klas kampioen by Cape Agulhas Raceway (Bredasdorp). ... -
Hoërskool Bredasdorp swemmers presteer
Hoërskool Bredasdorp swemmers het op 29 en 30 Januarie aan die Cape Town Aquatics Level 2 en 3 gala, wat by Generations in Somerset-Wes ... -
Bredasdorp HS learner excel in Equestrian Archery
Lulah Killingbeck, gr 9B, competed in the WFEA (World Federation of Equestrian Archery) World Rankings on 11 & 12 December and achieved 3rd place ... -
Northcliff House College Matrics of 2021 obtain a 100% pass rate
Northcliff House College are proud to announce that the Matrics of 2021 have achieved 100% pass rate! Northcliff House College is one of only four ... -
Hoërskool Bredasdorp Klas van 2021 matriekuitslae
Hoërskool Bredasdorp is baie trots op die matrieks van 2021 wat uitstekend in die NSS-eksamen presteer het. 99% slaagsyfer 3 A-gemiddeldes: George de Kock: ... -
Top Billing for Curro’s IEB Matriculants
In another stellar performance from Curro Holdings, the JSE-listed independent education provider, its matric learners have come up trumps once again, recording an exceptional ... -
Curro Hermanus Class of 2021 IEB Matric results
Herewith Curro Hermanus Class of 2021 IEB Matric results: -
Greyton House excited to start of the new academic year
Welcome to 2022! I trust you had a lovely break & that you are as excited as we are for the start of the ... -
On the AWSUM couch with Curro Hermanus Head Girl for 2022
On the AWSUM couch with Curro Hermanus Head girl: Vaishali Dhoolab Congratulations on being selected as a leader at your school. What are you ... -
On the AWSUM couch with Curro Hermanus Head Boy for 2022
On the AWSUM couch with Curro Hermanus Independent School’s Head boy: Ra’ees De Witt Congratulations on being selected as a leader at your school. ... -
Hoërskool Bredasdorp verwelkom nuwe personeel
Hoërskool Bredasdorp verwelkom die volgende aanstellings as deel van Hoërskool Bredasdorp se personeel. Mag julle diep spore trap hier by ons. -
On the AWSUM couch with Hermanus High School’s Head Girl for 2022
On the AWSUM couch with Hermanus High School’s Head Girl: Cara-Maria Bellingan Congratulations on being selected as a leader at your school. What are ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hermanus se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hermanus se hoofseun: Landré Botma Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Swellendam se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Swellendam se hoofseun vir 2022: Paul Jordaan Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna ... -
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Overberg se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Overberg se hoofdogter: Elita van Niekerk Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien ...