Hoërskool Bredasdorp netbalafrigters se harte klop warm vir netbal
Die Hoërskool Bredasdorp-netbalafrigters se harte klop beslis warm vir Netbal! Me Larissa Lombard is gekies as die Overberg O.18-spanbestuurder, me Aliesha Odendaal as Wes-Kaap se o.18-spanafrigtiger en me Anneri Slabbert as die Overberg 0.18-spanafrigter. Ons wens hul ‘n netbalfees vol nuwe ervaringe toe.

V.l.n.r. Me Larissa Lombard , me Aliesha Odendaal en me Anneri Slabbert