Tag: Inspirasie
-
SA Paralimpiese atleet kuier by Laerskool Bellville-Noord
SA Paralimpiese atleet, Daniël du Plessis, het Maandag,8 November, by Laerskool Bellville-Noord kom kuier. Hy het Suid-Afrika vanjaar as lem-nael-atleet verteenwoordig in Japan. Hy het die ... -
Morgenzon Landbou Akademie matriekleerder skryf
Dit is my laaste jaar hier by Morgenzon Landbou Akademie. Morgenzon Landbou Akademie het ten spyte van Covid 19 my visie verbreed en my weer laat ... -
Hoërskool PJ Olivier matriekklas van 2021 word bemoedig
Hoërskool PJ Olivier bedank graag Mnr. Riaan Manser wat die matrieks kom motiveer het, nie net om deel te neem aan die Matrics in Antarctica kompetisie ... -
[KYK] ‘n Ode aan die leerders van Jan Celliers Laerskool
Hier volg ‘n ode aan die leerlinge van Laerskool Jan Celliers. Kinders, julle word dag en nag gemis! -
Laerskool Swellendam leerders tydens die inperking
Swellies laat hulle nie onderkry deur die inperking nie! Hulle werk hard (aanlyn, nogal!) en speel ook hard (al is dit tuis met boetie en sussie). ... -
Hoërskool Vanrhynsdorp leerlinge word geïnspireer
Die bekende Jade Petersen, sanger en gunsteling Noot-vir-Noot deelnemer het Hoerskool Vanrhynsdorp op 10 Februarie besoek. Hy het self baie uitdagings ervaar as jong kind aangesien ... -
Hoër Volkskool ondersteun gemeenskapsprojek dwelms
Maandagoggend het UCAN, ‘n gemeenskapsprojek wie se doel is om die jeug en ons nasie in te lig en te lei, Hoër Volkskool kom besoek. Hul ... -
Bekende skrywer inspireer LS Secunda se Gr.7’s
Bekende skrywer inspireer Laerskool Secunda se Graad 7’s Elsabe Aldrich het elke Graad 7-leerling van Laerskool Secunda aan haar lippe laat hang met haar inspirerende boodskap ... -
10 jarige inspireer Hoërskool Swellendam leerders
Op 22 Augustus 2019, het Hoërskool Swellendam se leerders die wonderlike voorreg gehad om na Marlinda Bester en haar dogtertjie, Lize Bester, te luister. Lize is ... -
Niks laat Ligbron Akademie leerling afskrik nie
Lees die wonderlike inspirerende verhaal hier van hierdie 16 jarige leerling van Ligbron Akademie. “Franco van Dijk se afdrukke word gemaak vir sy nuwe kunsbene. Franco ... -
Laerskool Muldersdrif Hoofdogter inspireer
Mense kies nie drome nie – drome kies hulle. Die vraag wat ek vir jou vra is: “Het jy die moed om die droom wat jou ... -
Hoërskool De Kuilen kry inspirasie by Stormer
Juffrou Wiegand en haar raad van leerders span het vir Dillyn Leyds opgekommandeer om die Kuilies moed in te praat vir die naderende eksamens (Begin 16 ... -
Hoërskool Stellenbosch “vegter” weer op die been
Op 18 November 2018 het die lewe van die Visser gesin van Bredasdorp onherroeplik verander na ‘n ernstige motorongeluk waarin al drie dogters van die gesin ...