Hoërskool Hermanus leerders haal Overberg Netbalspanne
Hoërskool Hermanus leerders haal Overberg Netbalspanne. Veels geluk aan die volgende netbalmeisies met hulle opname in die Overbergspanne!
- o.14 Gitte von Wielligh
- o.15 Miencke Joubert en Leigh-Tara Lendor
- o.16 Akira Davids, Siyanda Sapepa en Nel Stieger
- o.17 Suzaan van Oordt, Isabella Mulder, Mieke Wium en Karli Geldenhuys
- o.19 Anrie van Niekerk
- Afrigter o.15 Marichen Muller
- Bestuurder o.15 Jessica Botha