Overberg
-
Hoërskool Bredasdorp dogterskrieketspeler in Boland o.19 Wintergroep
Hoërskool Bredasdorp dogterskrieketspeler in Boland o.19 Wintergroep ingesluit. Anelmari van Niekerk, gr 11, is beslis ‘n voorslag met ‘n krieketkolf! Sy is opgeneem in ... -
Curro Hermanus hockey achiever
We are very proud of Keziah Janneker a Curro Hermanus Grade 6 learner, who has been selected for the Boland Girls U13 Pinotage South ... -
Hoërskool Bredasdorp 5-a-side Astrobaan ‘n werklikheid
Hoërskool Bredasdorp 5-a-side Astrobaan ‘n werklikheid. Die BD-hokkiespelers se groot droom van ‘n astrobaan het vandag ‘n werklikheid geword toe die eerste grond vir ... -
Curro Hermanus learner to represent SA in the USA at the Science fair
We are extremely proud of Ra’ees de Witt a grade 12 learner from Curro Hermanus, who is part of the team that represents South ... -
1963-1974 Hoërskool Bredasdorp-matrieks geniet alma mater
Bykans 80 oud-BD’s wat tussen 1963 en 1974 gematrikuleer het, het die afgelope naweek reünie gehou. Hul was aangenaam verras met al die veranderinge wat ... -
Hoërskool Bredasdorp verwelkom nuwe VRL-lede
Baie geluk aan Hoërskool Bredasdorp leerders Lakeasha Mc Dillon en Amanda Gouws, beide gr 11, wat tot die VRL verkies is nadat daar twee ... -
Hoërskool Bredasdorp netbalspelers dring deur na 1ste rondte Wes-Kaap proewe
Hoërskool Bredasdorp is baie trots op die sestien netbalspelers wat deurgedring het na die 1ste rondte van die Wes-Kaap Netbalproewe wat op 7 Mei, ... -
How to leverage visa-free travel to teach abroad
South African passport holders can travel to 104 countries around the world visa-free. For those looking to spread their wings, following two-years of lockdown, ... -
Laerskool Overberg Allegretto Eisteddfod presteerders
Laerskool Overberg is baie trots op ons Klein Ovie-leerders wat uitsonderlik presteer het in die Allegretto Eisteddfod wat plaasgevind het op 24 April 2022. ... -
Greyton House collecting Bread Tags and Plastic Bottle Tops for Wheelchairs
Our drive to collect Bread Tags and Plastic Bottle Tops is well on it’s way – Thank you to all who have contributed so ... -
Greyton House hikers explored the Bosmanskloof trails
Congrats to all the fantastic GHVS hikers from Term 1! Last term we explored the Bosmanskloof trails in the nature reserve. Our hikers did quite a few ... -
Renowned education specialist to head up Curro’s new Learner Support Unit
Curro, the JSE listed independent school group is proud to announce the appointment of author and education specialist, Johan van Lill as project coordinator ... -
Curro Hermanus U13 Rugby Team grateful for sponsorship
Curro Hermanus would like to thank Mr Chris Lochner and Ocean Creek Spur for their sponsorship towards the Curro Hermanus u/13 Rugby team of ... -
HS Swellendam rolbalspeler aangewys as beste o15 speler in SA
Die Nasionale Junior rolbalkampioenskappe was vanaf 29 Maart tot 1 April aangebied op Bloemfontein en Ruben Lubbe van Hoërskool Swellendam het daaraan deelgeneem. o/20 ... -
Hermanus High School announce the appointment of their new principal
We are proud to announce the appointment of our new School Principal, Mr Mike Smuts. After two years of searching, we are filled with ... -
U13 Curro Hermanus Rugby VS Gansbaai Primary School
On Thursday 7 April, Curro Hermanus U13 rugby boys played their first game of the season against Gansbaai primary school, and won the match ... -
Curro Hermanus Primary’s Top 5 academic achievers
Curro Hermanus Primary would like to congratulate the following Top 5 academic learners from Grade 4 to 7 for term 1. Well done boys ... -
Nog ‘n heerlike Kringe-in-die-Bos toer vir Hoërskool Bredasdorp Gr 11’s
BD’S LOOP KRINGE IN DIE BOS. Voeg 87 energieke gr11 BD’s, heerlike herfsweer, die mooiste natuurskoon van Knysna en omgewing en ‘n paar entoesiastiese ... -
Curro Hermanus netball achievers
Curro Hermanus would like to congratulate Danielle Whitehead, Maya Mbhokota and Emma Lemmer for their achievement in qualifying for the Overberg netball trials where ... -
Technical excellence award for Curro Hermanus chess player
Ethan Higham, in Curro Hermanus in Grade 10, received the Western Cape Province chess sport award for recognition of technical excellence. -
Laerskool Overberg leerders gekies vir Wes-Kaap netbalproewe
Die volgende Laerskool Overberg netbalspelers is gekies om aan die Wes-Kaap netbalproewe deel te neem: O/11: Kara van Niekerk, Anneke Pretorius O/12: Anna-Mae Engelke ... -
Laerskool Overberg leerders ontvang medaljes vir skaak
Laerskool Overberg leerders Kobus van der Westhuizen (wat in die 0/10 ouderdomsgroep deelgeneem het – regs) en Krishna Bantom (wat in die 0/14 ouderdomsgroep ... -
Curro Hermanus Gr 12’s ranked 4th in SA for simulation accounting game Banango
Congratulations to the following Grade 12’s, Yohké Swanepoel, Christopher Taylor, Taylor-Ann Dreyer, Michelle Singleton and Eunice Jacobs, from Curro Hermanus who won the Banango, ... -
Hoërskool Swellendam rugbyuitslae
Hoërskool Swellendam se rugbyspanne het op 9 April aan die Hoërskool Bellville sportdag deelgeneem. Hoërskool Swellendam het twee rugbyspanne ingeskryf om aan hierdie sportdag ... -
Hoërskool Swellendam skop die netbalseisoen af
Die Netbaldogters van graad 8 tot 12 was Saterdag,9 April, baie opgewonde oor ’n dag van lekker netbal by Hoërskool Bellville se Sportdag. Die ... -
HS Bredasdorp leerders deur na 2de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Bredasdorp wat deurgedring het na die 2de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade: Sophia de Lange ... -
Laerskool Overberg tennis uitblinkers
Laerskool Overberg tennis uitblinkers: Bernard Human(links) het aan die Rainbow Kids Autumn – tennistoernooi vir seuns o.10 (Bernard is o.9) deelgeneem en ‘n tweede ... -
Hoërskool Bredasdorp netbalspeler presteer
Die Hoërskool Bredasdorp netbalspeler Melokuhle Dlamini huidiglik in Gr 8, is vir die Suidpunt o.13-netbalspan gekies. Sy speel op 7 April in die Overberg-proewe ... -
Laerskool Overberg aanlyn skaaktoernooie prestasie
Aangesien Overberg Skaakfederasie vanjaar besluit het om nie spanne na die Suid-Afrikaanse Jeugskaakkampioenskappe te neem nie, kon ons leerders by ander provinsies uitspeel. Samantha ... -
Laerskool Overberg se o.11A-rugbyspan onoorwonne by rugbydag
Laerskool Overberg se o.11A-rugbyspan het aan Laerskool De Villiers Graaff se o.11-rugbydag deelgeneem en Worcester Primêr 12 – 5 en De Villiers Graaff 22 ... -
Laerskool Overberg 1ste spanne geniet LS De Hoop Dag-en spreilig sporttoernooi
Laerskool Overberg se o.13A-rugby- en netbalspan het op Dinsdag, 22 Maart 2022 aan Laerskool De Hoop in Somerset-Wes se Dag- en Spreilig Sporttoernooi deelgeneem ... -
Laerskool Overberg skaak prestasie
Samantha Brink het op provinsiale vlak aan die Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe, wat van 28 Maart 2022 tot 2 April 2022 in Centurion gehou ... -
Curro Durbanville hosts a successful Curro Cup 2022 Hockey Tournament
Curro Durbanville hosted the Curro Cup 2022 Hockey Tournament recently (31 March – 2 April) in which 40 teams from 13 different Curro schools ... -
Hoërskool Swellendam Toutrek gaan SA’s toe
Met groot trots maak ons bekend dat Hoërskool Swellendam ‘n wonderlike span toutrekkers vanaf – September 2022 na Nederland stuur om aan die Wêreldkampioenskappe ... -
Hoërskool Bredasdorp vang gees in kwartaal 1
Hoërskool Bredasdorp leerders wys hul kreatiewe gees in aanloop tot toetsreeks:Met HSB se VRL aan die stuur kon die BD’s vandag hul skoolboeke in ... -
Hermanus High School tennis results
Jean Joubert took part in the TSA Nelson Mandela Bay Mini in Port Elizabeth at the beginning of March.Jean came 1st in the Boys ... -
Hoërskool Hermanus skaakspelers vaar uitstekend
Vyf van Hoërskool Hermanus se skaakspelers het op Saterdag, 5 Maart, aan die Overberg Zone byeenkoms by Swartberg deelgeneem. Henco Esterhuyzen, Carla Oosthuisen, Vosloo ... -
Hermanus High School’s “grand opening” of newly refurbished tennis courts
On Friday, 11 March Hermanus High School had the “grand opening” of our newly refurbished tennis courts! To celebrate this long awaited day, a ... -
Hoërskool Hermanus hokkie uitslae
Die o.16 A hokkiedogters het hierdie jaar weer deelgeneem aan die Spar challenge in Durbanville. Hulle het vier wedstryde gespeel, en al vier gewen! ... -
Hermanus High School athlete excel
Congratulations to Hermanus High School athlete Chante Roux (Grade 12) with her inclusion in the Western Cape Athletics Schools team! Chante will be competing ...