HS Hopefield leerders verteenwoordig Weskus by SA Onderwaterhokkietoernooi
Vyf Hoërskool Hopefield leerders verteenwoordig Weskus by die SA Onderwaterhokkietoernooi wat hierdie jaar deur WP in Kaapstad aangebied word. Die toernooi het Woensdagaand begin en duur tot Saterdagaand. 8 Provinsiale spanne neem deel.
Voorspoed!
– Marie Nel, Nikolè Botha (0/19)
– Mieke Reynolds, Annica Brand en Dané Meintjes (0/15)