Hoërskool Vredenburg kwartaal 1 sport presteerders
Atletiek prestasies vir Hoërskool Vredenburg : Mvano Delhlazo; Santino Appels; Benir Rukera, Santino, Benir en Mvano het Vrydag, 4 Maart, aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem te Dal Josafat. Ons leerders het fantasties gevaar en Santino het ‘n 2de plek in die 3000m vir seuns o.17 behaal.
Tennis
Vredenburg HS 1ste tennis span: Mari van Nieuwenhuyzen, Elaine Bowles, Andre van Rooyen, Heimar Jordaan, Steven Bowles en voor Ethan Jonkers