Tag: Tweekamp
-
Hoërskool Outeniqua die beste tweekamp skool in SA
Ons bars uit ons nate van trots in Kwaggaland! 14 Kwagga-atlete het op 1 en 2 April aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Qeberha deelgeneem. Kwaggas ... -
Laerskool Olifantsvallei aangewys as die 3rde beste tweekamp skool in SA
Laerskool Olifantsvallei word aangewys as die DERDE BESTE tweekamp skool in Suid-Afrika en ontvang BRONS medaljes by die SA’s. Baie geluk aan die volgende atlete wat ... -
SA Tweekamp uitslae vir Pomario Onafhanklike Skool
5 Leerders van Pomario Onafhanklike Skool het die afgelope naweek aan die SA Tweekamp deelgeneem. Hulle resultate is as volg, v.l.n.r.: Jacy Brand 45ste van 73 ... -
Langenhoven Gimnasium tweekamp atlete presteer
Mia Huggett, Elizma Huyser en Emma van der Westhuyzen is gekies vir die Eden Tweekampspan wat op 1 en 2 April aan die SA-Tweekampbyeenkoms in Port-Elizabeth ... -
Laer Volkskool Tweekamp prestasie
Baie geluk aan JJ van Schalkwyk wat op 9 Maart 2022 aan die Oostelike Provinsie Tweekamp Kampioenskap in PE deelgeneem het. Hy het uitstekend gevaar en ... -
Laerskool Cradock tweeling presteer tydens die Tweekamp Ligabyeenkoms
Laerskool Cradock tweeling presteer tydens die Tweekamp Ligabyeenkoms, wat op Graaff-Reinet plaasgevind het. Hanlo Moolman behaal ‘n eerste plek en Luan Moolman behaal ‘n algehele tweede ... -
Laerskool Courtrai Swem en tweekamp prestasie
Dieter Naude (graad 7) is opgeneem in die Boland Tweekampspan wat aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. Hy gaan ook deelneem aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior ... -
Tweekampuitslae vir Hoërskool Punt
Edenspan in Oudtshoorn Saterdag 5 Februarie vir Highgate interprovinsiale tweekamp byeenkoms. Hoërskool Punt het vier leerders wat in die span opgeneem is. Zarah Herselman Mari le ... -
Hoërskool Ferdinand Postma maak naam by Noordwes twee- en driekamp
Hoërskool Ferdinand Postma maak naam by Noordwes twee- en driekamp. Die Noordwes twee- en driekampligas is weer volstoom aan die gang. Die derde liga byeenkoms van ... -
Laerskool Olifantsvallei word aangewys as Beste Tweekamp Laerskool
Laerskool Olifantsvallei word aangewys as BESTE TWEEKAMP LAERSKOOL! Baie geluk aan ons afrigters en aan elke atleet wat hard geoefen het om hierdie puik prestasie te ... -
Tweekamp atlete maak Laer Volkskool sommer baie trots
Drie van Laer Volkskool se leerlinge het op 5 Februarie 2022 aan die Interprovinsiale Tweekamp Byeenkoms in Oudtshoorn deelgeneem. Hulle het die Oostelike Provinsie verteenwoordig teen ... -
Hoërskool Punt tweekamp uitblinkers
Die Eden span het in Oudtshoorn op Saterdag 5 Februarie vir Highgate interprovinsiale tweekamp byeenkoms deelgeneem . Hoërskool Punt het vier leerders wat in die span ... -
Hoërskool Merensky atlete haal Limpopo Tweekampspan vir 2022
Dit is vir ons ‘n aangename voorreg om die Limpopo Span vir 2022 aan te kondig wat die Provinsie gaan verteenwoordig tydens die SA Nasionale Tweekamp ... -
Laer Volkskool atlete presteer in tweekamp
Drie van Laer Volkskool se leerlinge het die afgelope naweek aan die tweekamp liga deelgeneem wat aangebied is te Graaff-Reinet. Hulle uitslae is soos volg: Ancois ... -
Laerskool Olifantsvallei tweekamp atlete presteer
Op Saterdag, 15 Januarie 2022, het die Laerskool Olifantsvallei tweekamp atlete aan ‘n byeenkoms te Malmesbury, deelgeneem. Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is om ... -
HS Ben Vorster leerder skitter by die Limpopo Tweekamp Kampioenskappe
Marnus Kruger, ‘n gr. 12-leerling van Die Hoërskool Ben Vorster het op Saterdag, 15 Januarie 2022, aan die Limpopo Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem te Polokwane. Marnus het ... -
HS Merensky tweekamp-atlete presteer by die Limpopo Kampioenskappe
Drie tweekamp-atlete van Hoërskool Merensky, Aeden en Geané Anderson en spanmaat, Calvin Dias, het op 15 Januarie aan die Limpopo Tweekampkampioenskappe by die Peter Mokaba stadion ... -
Pomario Privaatskool atlete gekies vir verskeie Boland Tweekampspanne
Die volgende leerders van Pomario Privaatskool is die afgelope naweek (15/01/2022) in Malmesbury gekies vir verskeie Boland Tweekampspanne. Inge Brand (Boland B, Dogters o/13) Antru Esterhuizen ... -
Hoërskool Suid-Natal Tweekamp atlete skitter in liga byeenkoms
Die volgende leerlinge van Hoërskool Suid-Natal het aan ‘n Tweekamp liga byeenkoms deelgeneem om vir die KZN Kampioenskappe te kwalifiseer: Liandie du Toit 2063.25 punte Wiandre ... -
Hoërskool Ferdinand Postma atleet presteer by NW Tweekamp liga
Hoërskool Ferdinand Postma atleet presteer by NW Tweekamp liga. Isak Hitge staan bekend as die Ferdie met die langasem, en met goeie rede! Isak het reeds ... -
Laer Volkskool leerders presteer by die Tweekamp Liga 3 byeenkoms
Hannes van der Merwe en Ancois Viljoen het die afgelope naweek aan ‘n Tweekamp, Liga 3, byeenkoms deelgeneem in Gqeberha (Port-Elizabeth). Hulle behaal die volgende: Hannes ... -
HS Hans Moore leerders vaar uitstekend by die Tweekamp Kampioenskappe
Leerders van Hoërskool Hans Moore Bronwyn Nel en Kevin Hickley verteenwoordig die Moories in die Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe! Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe ... -
Laer Volkskool atleet oppad na tweekamp Kampioenskappe
Baie geluk aan Carlien Oosthuizen van Laer Volkskool wat gekies is om die Oos-Kaap by die SA Modern Biathlon Invitation Championship op 12 Julie 2021 in ... -
Ferdinand Postma Hoërskool leerder gekies vir NW Tweekampspan
Isak Hitge, ‘n graad 9-leerder van Ferdinand Postma Hoërskool, is gekies om die Noordwes Driekampspan by die SA Kampioenskappe te verteenwoordig op 26 Junie 2021 in ... -
LS Paarl Gimnasium vaar puik by die Eden Tweekamp Kampioenskappe
Thomas van der Merwe het by Eden Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Die AWSUM First Quarter Highlights gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende ... -
HS Ferdinand Postma Tweekamp atleet van formaat presteer
Isak Hitge,’n graad 9 leerder van Ferdinand Postma Hoërskool, het in Mei 2014 sy eerste landloop wedloop van 1 km op 7 jarige ouderdom as leerder ... -
LS Wesbank atlete vaar uitstekend by die tweekampkampioenskappe
Laerskool Wesbank leerders het aan die Highgate Eden Kampioenskappe deelgeneem en het medaljes ontvang. Cobie Loubser O.8 – Silver Callan du Plessis O.11 – Brons Lily ... -
Rûens Kollege sluit eerste drie weke van skool af met ‘n heerlike tweekamp
Rûens Kollege se kinders sluit hul eerste drie weke van skool af met ‘n heerlike tweekamp. Watter voorreg om in die oop, veilige omgewing te kan ... -
Hoërskool Swartland tweekampatleet aangewys as die Senior Victrix Ludorum
Baie geluk aan Selma du Preez van Hoërskool Swartland wat aangewys is as die Senior Victrix Ludorum van Boland Tweekamp vir die 2019 /2020 seisoen. Trots ... -
Laerskool George-Suid tweekamp presteer
Laerskool George-Suid Tweekamp atlete het uitstekend gevaar en sou vanaf 20-21 Maart in Oudtshoorn gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe. -
Laerskool Blanco spog met kampioen tweekampers
Laerskool Blanco leerders, Anje van Niekerk en Codi Minni, het onlangs Eden-kleure in Tweekamp ontvang. Welgedaan, Anje en Codi! Die skool is baie trots op hul ... -
Hoë Landbouskool Marlow tweekampspan op pad na SA’s
Die volgende leerders van die Hoër Landbouskool Marlow is gekies vir die OP tweekampspan om deel te neem aan die SA kampioenskappe. Die kampioenskappe gaan in ... -
HJS Paarl leerder vewerf goud met nuwe rekord by WP-tweekampkampioenskap
Leonardo van der Werf van Hoër Jongenskool Paarl (middel) het goud verwerf by die WP-tweekampkampioenskap met ’n nuwe WP-rekord. -
HS Upington tweekamp-atlete presteer uitstekend by kampioenskappe
Uppies se Tweekamp-atlete presteer Hoërskool Upington se atlete het uitstekend gevaar by die GW-kampioenskappe gehou in Kimberley op 8 Februarie. Johan Louw 0.15 seuns, het n ... -
Laerskool Outeniqua leerders haal Eden tweekampspan
Baie geluk aan die volgende Outeniqua-leerders, wat Dinsdag, 3 Maart, aan die Eden Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem het. Hulle gaan Edenstreek op 20-21 Maart, by die SA’s ... -
Hoërskool Punt leerders in Eden-Tweekampspan op pad na SA’s
Hoërskool Punt is baie trots op Damian Smith en Landré Cope wat in die Eden-Tweekampspan ingesluit is. Hierdie Punt-leerders sal die provinsie tydens die 2020 SA ... -
HMS Paarl tweekampatlete neem deel aan SA Kampioenskappe in Oudtshoorn
Hoër Meisieskool Paarl het tien tweekampatlete wat 21 en 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Oudtshoorn gaan deelneem. -
Hoërskool Bredasdorp Tweekamp atlete vaar uitstekend
Boland Tweekamp Kampioenskappe: Geluk aan die Tweekamp atlete wat uitstekend gevaar het. George, Elza en Janco is verkies tot die Boland Tweekampspan wat op Saterdag 21 ... -
Laerskool Courtrai tweekamper wen kampioenskappe met nuwe rekord
Dieter Naudé, ‘n leerder van Laerskool Courtrai, het die naweek van 21 tot 23 Februarie deelgeneem aan die Boland Tweekamp kampioenskappe. Hy wen die o.11 seunsafdeling ...