Laerskool Olifantsvallei aangewys as die 3rde beste tweekamp skool in SA
Laerskool Olifantsvallei word aangewys as die DERDE BESTE tweekamp skool in Suid-Afrika en ontvang BRONS medaljes by die SA’s. Baie geluk aan die volgende atlete wat ons so trots gemaak gemaak het –
- Berdine Durr (afrigter)
- Anné van Zyl
- Carine Röntgen
- Liani Nieuwoudt
- Petronel le Roux-Burger.
- Wian van der Merwe
- Herman Engelbrecht
- Caru Gey van Pittius
- Barend Spreeth
- Petrus Theron
- Rouxlé Kotzé
- Luka Visser
- Daniël Theron

Agter (v.l.n.r.): Berdine Durr (afrigter), Anné van Zyl, Carine Röntgen, Liani Nieuwoudt en Petronel le Roux-Burger.
Voor (v.l.n.r.): Wian van der Merwe, Herman Engelbrecht, Caru Gey van Pittius, Barend Spreeth, Petrus Theron, Rouxlé Kotzé, Luka Visser en Daniël Theron.