HS Vredenburg leerder by die “ATKV Redenaars se semifinale rondte: Wes-Kaap”
Keanu Moolman in Graad 10, het op 17 Mei deel geneem aan die “ATKV Redednaars se semifinale rondte: Wes-Kaap”. Ons wag nog op die uistlae van die kompitisie, maar net om tot op die vlak te gevorder het is alreeds ‘n groot prestasie.