Tag: Junior Stadsraad
-
Hoërskool Hopefield leerders verkies as Junior Raadslede
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Hopefield Emily White, Christo de Wet, Tashlyn Engelbrecht en Isaiah Mayaka wat as Junior Raadslede van die Saldanhabaai ... -
HMS La Rochelle leerder verkies as nuwe Junior Stadsraad Burgermeester
HMS La Rochelle leerder Jeanne du Toit (Gr 10), is verkies as die nuwe Burgermeester van die Junior Stadsraad (JTC) vir 2021. Baie geluk met hierdie ... -
Maragon Mooikloof leerder vorm deel van Junior Stadsraad van Pretoria
Die Junior Stadsraad van Pretoria se bestuur is onlangs verkies. Die Junior Stadsraad van Pretoria verteenwoordig 31 Pretoria Hoerskole. Die doelwit van die Junior Stadsraad van ... -
4 Hoërskool Punt leerders in Mosselbaai Junior Stadsraad
Die nuwe Mosselbaai Junior Stadsraad is op 30 Oktober 2019 by die Mosselbaai munisipale kantore ingehuldig. Al die raadslede en die Adjunk-Burgemeester was tydens die seremonie ... -
Burgermeester en Speaker van Junior Stadsraad is leerlinge van Worcester Gimnasium
Die Junior Stadsraad van Worcester is Vrydag, 3 Mei 2019 ingehuldig. Dit is met trots dat Worcester Gimnasium kan aankondig dat 5 van die skool se ...