AWSUM School News

Top Menu

  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • Print publications – Read online
    • March edition 2022
    • Top Matrics 2021
    • November 2021
    • September 2021
    • July 2021
    • AWSUM 2021 After School Guide
    • AWSUM Clashes
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us
  • Teamwear for your school
  • Printing for your school

logo

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • 2022 Head Leader Interviews
  • About Us
  • ’n Hoërskool Zwartkop redenaar wat haar sê kan sê

  • HTS Sasolburg hosted an all technical school skills competition

  • Aliwal North Primary netball end season with a mini “Fast Five” tournament

  • Hoërskool Ermelo ruiters presteer by 4de SANESA “Qualifier”

  • LS Aliwal-Noord speel hul harte uit by St Michael’s hokkie toernooi

Tag: Gimnastiek

Home›Posts Tagged "Gimnastiek"
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    12th Aug 2022
    77
    0

    Bethlehem Voortrekker Gimnastiek prastasie

    Ixoré Cilliers het baie goed presteer tydens die Helena Botha Gimnastiekklub se kompetisie wat gehou was op 6 Augustus 2022 in Bloemfontein. Ixoré behaal die volgende ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    28th Jul 2022
    195
    0

    Pomario Privaatskool gimnas presteer

    Pomario Privaatskool gimnas Inge Brand, graad 6, het hierdie naweek in die Kaap aan die Western Cape District Trials vir Gimnastiek deelgeneem.  Sy het ‘n silwer ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    22nd Jun 2022
    86
    0

    Laer Volkskool leerders ontvang Distrikskleure vir gimnastiek

    Baie geluk aan Elrie Pretorius (Graad 3) en Ulrich Steynberg (Graad 1) wat hul Distrikskleure vir Artistic Gymnastics ontvang het. Hulle is ook gekies om die ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    17th Jun 2022
    111
    0

    Laer Meisieskool La Rochelle leerders by die Kaap Wynland Gimnastiek-kompetisie

    Twee Klein Larries het onlangs hul buiging by die Kaap Wynland Gimnastiek-kompetisie gemaak en het elk met ‘n medalje weggestap. Elmi Koen (Gr. 2A) het ‘n ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    17th Jun 2022
    112
    0

    Laer Volkskool leerders verower medaljes vir gimnastiek

    Ulrich Steynberg van Laer Volkskool het die naweek, 11 Junie 2022, aan die MAG Festival in Jeffreysbaai deelgeneem waar hy ‘n goue medalje verwerf het. Baie ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    2nd Jun 2022
    235
    0

    LS Witpoort leerder wen eerste plek by Akrobaat kompetisie

    Laerskool Witpoort leerder, Zanica Grobler in Graad 7, het vroeër in Mei deelgeneem aan die ‘Rising to Fame’ Akrobaat kompetisie in Centurion, waar sy ‘n eerste ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    26th May 2022
    120
    0

    Laer Volkskool Gimnastiek uitblinker

    Terina Retief het die naweek, 21 Mei 2022, aan die Oos-Kaap Gimnastiek kompetisie deelgeneem in Gqeberha deelgeneem en ‘n Silwer medalje verower. Baie geluk, Terina. Laer ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Charl Paulse
    25th May 2022
    177
    0

    Laer Volkskool gimnas presteer

    Baie geluk aan Elrie Pretorius gimnas van Laer Volkskool. Sy het die naweek van 21 Mei 2022 aan die Oos-Kaap Gimnastiek kompetisie deelgeneem en ‘n brons ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    19th May 2022
    178
    0

    Primêre Skool Jim Fouché Gimnastiek Prestasie

    Primêre Skool Jim Fouché Gimnastiek Prestasie! Die naweek van 14 Mei, het Alshé Steyn, Michaela Pretorius en Jeneleigh Duffield deelgeneem aan ‘n vriendskaplike gimnastiek kompetisie in ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    16th May 2022
    148
    0

    Laer Volkskool gimnas lewer skitter prestasie

    Baie geluk aan Miane van der Merwe wat die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Gimnastiek Kompetisie in Gqeberha deelgeneem het en `n brons medalje verower het. ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    22nd Nov 2021
    310
    0

    Laer Volkskool gimnaste neem deel aan virtuele kompetisie

    Die volgende leerlinge van Laer Volkskool wat deel is van Karoo Gimnastics, het op 19 Oktober 2021 aan ‘n Virtuele Gimnastiek Kompetisie deelgeneem: Goud Elrie Pretorius ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    20th Nov 2021
    434
    0

    Laerskool Kleinmond gimnaste verower medaljes in Saldanha

    3 Leerders van Laerskool Kleinmond het in Oktober deelgeneem aan die “Western Cape Artistic Gymnastic Championships” in Saldanha.  Hulle het die volgende uitslae behaal: Lynn-Mari Smit ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    10th Nov 2021
    343
    0

    Medalje-oes vir HS Parel Vallei se ritmiese gimnaste

    Drie gimnaste van Hoërskool Parel Vallei het onlangs Wes-Kaap verteenwoordig by die Nasionale Kampioenskap vir Ritmiese Gimnastiek en altesaam agt medaljes verower. Mia van der Merwe ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    5th Nov 2021
    552
    0

    Laerskool Witpoort gimnas vaar uitstekend by SA’s

    Zanica Grobler in graad 6 by Laerskool Witpoort het van 2 tot 16 Oktober deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Sy is ‘n student by ChaNic School ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    3rd Nov 2021
    229
    0

    Bethlehem Voortrekker gimnaste presteer

    Bethlehem Voortrekker gimnaste Ixoré Cilliers (regs) en Christon Kriel (links) het die vakansie deelgeneem aan SA Gym Games en verteenwoordig die Vrystaat span.  Ixoré neem deel ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    3rd Nov 2021
    344
    0

    Laerskool Louis Leipoldt gimnas presteer

    Laerskool Louis Leipoldt leerder Sophia Badenhorst het gedurende die skoolvakansie op 4 Oktober deelgeneem aan Gymnastics SA se jaarlikse nasionale Gym Games. Sy het in artistiese ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    30th Oct 2021
    626
    0

    Laerskool Louis Leipoldt gimnas presteer

    Laerskool Louis Leipoldt gimnas Ewald Calitz het op 3 Oktober 2021 aan die SA Gym Games wat in Pretoria gehou is deel geneem. Die kategorie was ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    23rd Oct 2021
    443
    0

    Lucas Meyer Primêre Skool se gimnastiek uitblinkers

    Lucas Meyer Primêre Skool se gimnaste het deelgeneem aan die vlak 1 KZN – provinsiale kampioenskappe. Geluk aan die volgende gimnaste: Wené van Zyl – silwer ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Lauren Adams
    12th Oct 2021
    448
    0

    LS Hugo Rust gimnastiek duo behaal 1ste en 2de plek in Wes-Kaap Kampioenskappe

    Mia en Megan Koch van Laerskool Hugo Rust het aan die Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe (vlak 5) deelgeneem en onderskeidelik `n algehele 1ste plek en `n algehele 2de ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Charl Paulse
    11th Oct 2021
    318
    0

    Pomario Privaatskool gimnas presteer by die SA Kompetisie

    Pomario Privaatskool is baie trots op Inge Brand (Gr. 5) wat onlangs uitgeblink het as een van die beste jong gimnaste in Suid-Afrika! By die SA ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    6th Oct 2021
    350
    0

    Laerskool Stellenbosch Akrobatiese Gimnastiek prestasie

    Laerskool Stellenbosch Leah van Heerden (Graad 5) en Abbigail Janse van Rensburg (Graad 6) het op Saterdag, 28 Augustus aan die Wes-Kaapse Akrobatiese gimnastiek kampioenskappe deelgeneem. ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    5th Oct 2021
    409
    0

    ‘n Pragtige 2de plek vir Laerskool Rustenburg gimnas

    Lilian van Heerden neem deel aan die SA kampioenskappe vir dans, modellering en kreatiewe gimnastiek.  Sy behaal n tweede plek tydens die SA kampioenskappe (93.66%) en ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    5th Oct 2021
    305
    0

    Laerskool Rustenburg gimnas verwerf SA-kleure

    Laerskool Rustenburg gimnas Luché Reynecke neem deel aan die SA kampioenskappe vir dans, modellering en kreatiewe gimnastiek.  Sy spog met ‘n pragtige uitslag van 94% en ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    23rd Sep 2021
    282
    0

    Laerskool Truida Kestell gimnas kwalifiseer vir die Vrystaatspan

    Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell gimnas Janno Kriel wat baie goed presteer het by die Vrystaat se kwalifiserende kompetisie wat op 11 September gehou is. ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    18th Sep 2021
    187
    0

    Primêre Skool Naudeville gimnastiek prestasie

    Primêre Skool Naudeville gimnas Cassie Bresler het Saterdag 11 September deelgeneem aan ń Gimnastiek kompetisie, hy was eerste in rekstok, eerste in spronge, derde in gelyke ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    10th Sep 2021
    642
    0

    Laerskool Louis Leipoldt gimnas presteer

    Laerskool Louis Leipoldt Gr 6 leerder Ewald Calitz, het op 27 Augustus, aan die Gauteng-Noord kwalifiserende Kompetisie deelgeneem. Hy het drie derde plekke en ook algehele ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Charl Paulse
    9th Sep 2021
    469
    0

    HS Grens leerder gekies vir die Oos-Kaap Provinsiale Gimnastiekspan

    Baie geluk aan Angelique Roodt van Hoërskool Grens wat die Oos-Kaap provinsiale gimnastiekspan bhaal het. Angelique gaan aan die 2021 Gym Games kompetisie deelneem. Hierdie kompetisie ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    9th Sep 2021
    292
    0

    Hoërskool Montana gimnas verwerf ‘n 1ste plek in kampioenskap

    Alex Meyer het op 28 Augustus deelgeneem aan die Gauteng-Noord Gimnastiek Kampioenskappe en het gekompeteer in level 8. Hy het ‘n pragtige eersteplek verwerf, waarmee hy ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    2nd Sep 2021
    539
    0

    Pomario Privaatskool leerder verwerf Wes-Kaap kleure in gimnastiek

    Pomario Privaatskool is baie trots op Inge Brand (Graad 5) wat gedurende Augustus haar Wes-Kaap kleure in gimnastiek verwerf het. Op 14 Augustus het sy aand ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    1st Sep 2021
    318
    0

    Laerskool Truida Kestell gimnaste presteer

    Die volgende Laerskool Truida Kestell gimnaste het baie goed presteer by Vrystaat-Noord se Zone kompetisie wat gehou was die 14de Augustus 2021. Die uitslae was soos ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Charl Paulse
    30th Aug 2021
    349
    0

    LS Hugo Rust gimnas kwalifiseer vir WP Kampioenskappe

    Laerskool Hugo Rust leerder Mia Koch het uitstekend gevaar by die Wynland Distrik Gimnastiek-kompetisie. Haar prestasie: Free dance:  3de plek Lint:  2de plek Hoepel:  1ste plek ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    26th Aug 2021
    305
    0

    Hoërskool Parel Vallei se bekroonde ritmiese gimnaste

    Hierdie drie Hoërskool Parel Valleiers, Deré Vermeulen, April Kallis en Mia van der Merwe, beoefen ritmiese gimnastiek.  Hulle is verbonde aan Schick, ‘n privaat ritmiese gimnastiekklub, ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    25th Aug 2021
    278
    0

    Hoërskool Durbanville gimnas presteer tydens distriks proewe

    Leandri van Loggerenberg het Saterdag, 14 Aug. 2021 deelgeneem aan die Level 7 Distrik Proewe vir gimnastiek WAG (Woman’s Artistic Gymnastics). Sy het algehele 1ste plek ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    20th Aug 2021
    420
    0

    Hoërskool Garsfontein Akrobaat verwerf Noord-Gauteng kleure

    Hoërskool Garsfontein Akrobaat Danielle Miennie het haar Noord-Gauteng kleure verwerf in Akrobaat. Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by al deelnemende skole. Kry jou ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Charl Paulse
    20th Aug 2021
    328
    0

    Laerskool Lorraine gimnaste presteer

    Baie geluk aan die leerders van Laerskool Lorraine en uitstekende gimnaste, Tiané & Simonne. Beide het Goud ontvang tydens ‘n onlangse kompetisie. Hulle het aan die ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Charl Paulse
    18th Aug 2021
    663
    0

    Laerskool Knysna gimnaste presteer by die interclub kompetisie

    Die volgende 3 gimnaste van Laerskool Knysna wat deel is van Knysna gimnastiek klub, het al 3 goud behaal in ‘n interclub kompetisie in George gedurende ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Charl Paulse
    17th Aug 2021
    380
    0

    Laerskool Volschenk gimnaste presteer in Ritmiese gimnastiek

    Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Volschenk wat puik gevaar het in Ritmiese gimnastiek. Die leerders behaal die volgende: Nika Oosthuizen gr.7 “Freedance”: silver ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Charl Paulse
    12th Aug 2021
    440
    0

    LS Kleinmond gimnaste gereed vir die Wes-Kaap Kampioenskappe

    Drie van Laerskool Kleinmond se  leerders het aan die Overberg District Trials deelgeneem en uitstekend presteer. Die skool is baie trots op elkeen. Hulle verwerf die ...
    Read More
  • Gimnastiek
    By Karien Frans
    12th Aug 2021
    367
    0

    Laerskool Worcester-Oos gimnas presteer

    Laerskool Worcester-Oos is baie trots op Elma Jacobs wat pragtig presteer het by die Wynland Gimnastiek Klub.   Die AWSUM Mid-Year Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar ...
    Read More
1 2 3 4

SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© Awsum News.

Subscribe to our newsletter

 
Close
Subscribed to Regions
 
Mailigen Email Marketing
* Required fields
 

Follow us

Join Us on Facebook

  • Pretoria East
  • Pretoria North/Moot
  • Centurion
  • Joburg South
  • Joburg East
  • West Rand
  • Johannesburg
  • Vaal Driehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Natal
  • South Coast
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Lowveld
  • Highveld
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • E-Edition
  • Mobile App for Schools
  • Advertise with us
This website was designed and developed by Semantica Digital
betebet
betebet giriş

psikolog

Send this to a friend