Pomario Privaatskool gimnas presteer
Pomario Privaatskool gimnas Inge Brand, graad 6, het hierdie naweek in die Kaap aan die Western Cape District Trials vir Gimnastiek deelgeneem. Sy het ‘n silwer medalje vir die Tuimel, ‘n goue medalje vir die groot trampolien en ‘n goue medalje vir die klein trampolien verwerf. Sy behaal dan hiermee die WP Gimanstiek span.