Hoërskool Melkbosstrand WP toutrekspanne
Hiermee Hoërskool Melkbosstrand WP toutrekspanne. Melkbosstrand se 440kg dogters en 520kg seuns het die WP toutrekkampioenskappe in hul verskeie afdelings gewen baie geluk aan al die spanne met hul puik prestasie.

Melkbosstrand 440kg dogters

Melkbosstrand 520kg seuns