Tag: ATKV
-
Laerskool Garsfontein leerder dring deur na die ATKV nasionale finaal
Amike Marx dring deur na die ATKV nasionale finaal. Baie geluk! -
ATKV-Tienertoneel-wenproduksie van 2021 terug op die verhoog
Parel Vallei se ATKV-Tienertoneel-wenproduksie van 2021, Hansie Slim, was uitgenooi na die Suidoosterfees in April. Altesaam 14 Parel Valleiers wat laas jaar nog in die skoolbanke ... -
LS Postmasburg ATKV-Redenaars nie bang om hulle sê te sê
ATKV-Redenaars gee vir leerders die platform om hulle sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. ’n Vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die voorpunt van ... -
Melkbosstrand HS participated in the ATKV DigiToneel
Melkbosstrand HS participated in the ATKV DigiToneel this year for the first time. All the Melkie-learners walked away with silver at this national competition. Results: Jared ... -
Kultuur skitter in Hoërskool Upington
Mev. Madelein May en haar ATKV-Jeugtak, die Kultuurdiere het die afgelope 5 jaar baie vir Afrikaans en die ATKV in Upington gedoen. Ten spyte van Covid, ... -
Hoërskool Merensky nou ATKV-Beoordelaars
‘n Groep redenaarsentoesiaste van Hoërskool Merensky het op 29 Januarie, ‘n nat, reënerige Saterdagoggend, die pad oor die berg aangepak Polokwane toe om as ATK- redenaarsbeoordelaars ... -
Hoërskool Witteberg leerders presteer by die ATKV Junior Olimpiade
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Witteberg wat onder die top 20 in die Vrystaat vir die ATKV Junior Olimpiade geiendig het. Handri Spies ... -
HS Bredasdorp betower in Toor Met Woorde-slagspreuk kompetisie
Die ATKV Suidpunt-tak het onlangs ‘n kompetisie geloods om ‘n liefde vir Afrikaans te bevorder. Die leerders en onnies moes met kreatiewe slagspreuke vorendag kom wat ... -
Dundee High School delivers excellent ATKV results
With the challenge of the global pandemic, Dundee High School still privileged enough to continue with the ATKV-Redenaars competition the only difference was that it was ... -
HS Durbanville bekkige Debatvoeders wen ATKV Debatsfinale
In die Junior Afdeling neem ‘n volle 33 spanne van regoor die Wes-Kaap deel waar 2 van ons junior Durbanville debatspanne onder die Top 10 eindig! ... -
Hoërskool Upington Kultuurdiere geniet die ATKV by Solareff/OWK praatjie
Sommige van Hoërskool Upington se Kultuurdiere asook die Top 10 van gr.11 en 12, het onlangs `n baie interessante praatjie bygewoon. Solareff, `n spesialis SA gebasseerde ... -
Laerskool Olifantsvallei leerder presteer in ATKV DigiSpel kompetisie
Taalboffins van regoor die land het hulle slag kom wys in die ATKV se taaltoets wat digitaal afgelê is. Die toptaalkenners is bepaal deur die hoeveelheid ... -
Hoërskool Garsfontein leerder presteer in ATKV-DigiSpel Kompetisie
Hoogtepunte van Hoërskool Garsfontein leerder Lanri van Weesel (Gr. 9) wat 100% behaal het in die ATKV-DigiSpel (digitale spelkompetisie). Baie geluk! -
Curro Hazeldean leerder presteer in DigiPraat kompetisie
Baie geluk aan Curro Hazeldean leerder Andreas de Vries, wat ‘n nasionale 2de plek behaal het by die ATKV-DigiPraat kompetisie. Dìe kompetisie skep ‘n digitale platform ... -
LS Handhaaf leerder behaal 100% by die 2021 ATKV Digi-spelkompetisie
Ethan Bothma (Graad 7) het die afdeling vir Graad 6 en 7 in die ATKV se Digi-spelkompetisie gewen! Hy het 100% behaal! Die AWSUM First Quarter ... -
Hoërskool Pearson leerlinge neem deel aan nasionale Olimpiade
Sowat 180 Pearsoniete het vanjaar aan die jaarlikse nasionale Afrikaans-olimpiade deelgeneem. Hoërskool Pearson is baie trots op die leerders wat hierdie akademiese verrykingsgeleenthede met soveel entoesiasme ... -
HS Pearson leerders neem deel aan ATKV se #digipraat-kompetisie
Die leerders van Hoërskool Pearson het vandeesweek aan die ATKV se #digiPraat-kompetisie deelgeneem. Hierdie kompetisie het aan hul topsprekers die geleentheid gebied om tog vanjaar hul ... -
Gill Kollege leerders verkies as ATKV-Bestuurslede
Die volgende Gilliane is verkies as ATKV-Bestuurslede vir 2020: -
LS Goedehoop personeel kwalifiseer as ATKV beoordelaars
ATKV Beoordelaarskursus Me. Amanda van Zyl en Me. Carlia Hobkirk het Saterdag, 25 Januarie 2020 die ATKV-Redenaars se beoordelaarskursus te HTS, Witbank bygewoon. Hulle moes ‘n ... -
Laerskool Mikro presteer by ATKV-gedigte kompetisie
Vanjaar het 149 kinders van 11 skole aan die ATKV-gedigte kompetisie deelgeneem. Drie van Laerskool Mikro se leerders was pryswenners. Baie geluk aan hierdie drie digters ... -
Hoër Volkskool ATKV Onniedoor 2019
Hierdie jaar het die ATKV hul jaarlikse Onniedoor op die 15de Oktober gehou. Die onderwysers moes in spanne teen mekaar kook en kyk wie op die ... -
Kabega Primary learners competed in the ATKV Spellathon
4 Kabega Primary learners competed at the ATKV Spellathon National final in Bloemfontein during the weekend. -
Hoërskool Bredasdorp presteer in Landswye ATKV Olimpiade
Bredasdorp presteer in Landswye ATKV Afrikaans Olimpiade Bredasdorp is trots op die gr 10 tot 12 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taalsprekers wat vanjaar uitmuntend gevaar ... -
Anton van Wouw is landswye wenners by Tjokkertoneel
ATKV-Tjokkertoneel:goue sertifikaat Ses van die talentevolle kinders het aan die ATKV- Tjokkertoneel-kompetisie deelgeneem en Anton van Wouw is aangewys as die landswye wenners! Laerskool Anton van ... -
Kabega Primary learners to participate in ATKV Spellathon
Four girls of Kabega Primary have been chosen to represent the EC in the National final of the ATKV Spellathon in Bloemfontein on the 11 of ... -
Curro Heuwelkruin gave their best at the ATKV
ATKV-Tienertoneel is a wonderful acting competition for teenagers. On 21 August 2019, offered an original script: Die Aapskeloerders van Kransburger-pas. In a secret laboratory, tucked away ... -
Afrikaanse Hoër Seunskool vaar uitstekend by ATKV finale
Die finale ronde van die ATKV se Nasionale Redenaars- en Debatskompetisie het die afgelope naweek by ATKV Goudini Spa plaasgevind. Drie junior en drie senior debatspanne ... -
Hoërskool Duineveld vaar uitstekend by ATKV Spelathon
Verskeie Velties het aan die ATKV Spelathon kompetisie op 12 Augustus by Hoërskool Upington aan die Noord-Kaap uitdunne deelgeneem. Slegs die eersteplek gaan deur na die ... -
HS Merensky se lopende woordeboeke presteer
Merensky se lopende woordeboeke presteer 7 Plasie-leerders het op 7 Augustus deelgeneem aan die ATKV-Spelathonkompetisie te Hoërskool Pietersburg. Leerders moes meer as ‘n mondvol spelwoorde vooraf ... -
Worcester-Noord leerder skitter tydens Spelathon
ATKV Spelathon- Noordjie skitter! Millah Spamer (Gr. 7) is gister aangewys as die Wes-Kaap wenner van die ATKV-Spelathon. Sy het in die kategorie graad 6-7 huistaal ... -
HS Ermelo redenaars verteenwoordigers by ATKV finaal
Erries verteenwoordig EHS tydens ATKV-landswye finaal Twee graad 8-dogters van die Erries was besonder bevoorreg om aan die landswye finaal van die ATKV-redenaars by Goudini Spa ... -
Stirling High Choir excel at the ATKV finals
ATKV The Stirling High School Chamber Choir travelled to Bloemfontein from 26-28 July to compete in the ATKV Finals. They came 2nd with a Cum Laude ... -
Hoër Volkskool se ATKV Jeugtak presteer uitstekend
Hoër Volkskool se ATKV Jeugtak, die Volksmond, presteer uitstekend. Tydens ‘n ATKV Algemen Jaarvergadering te Klein Kariba, het Jorinda Gouws, tesourier van die Volksmondtak, Hoër Volkskool ...