Tag: Atletiek
-
Hoërskool Aliwal-Noord langafstand atleet presteer
Atleet om dop te hou! Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord is een van twee Junior Vrystaat seuns wat kwalifiseer vir die ASA 10km kampioenskappe wat die ... -
Dié atleet is Hoërskool Zwartkop se goue hoop
Dié atleet is Hoërskool Zwartkop se goue hoop. Divan Vlok in graad 12, vertrek einde Julie na Cali in Colombia, waar hy aan die Wêreld Junior ... -
Hoërskool Ermelo atlete gekies vir NWU Top 30-byeenkoms
Hoërskool Ermelo atlete gekies vir NWU Top 30-byeenkoms. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende leerders wat gekies is om op 21 en 22 Oktober ... -
Hoërskool Garsfontein hoogspring gekies vir Afrika-kampioenskap
Die Hoërskool Garsfontein se twee hoogspringers, Brian Raats en Mia Janse van Rensburg, is albei in die Suid-Afrikaanse senior-atletiekspan ingesluit wat van 8 tot 12 Junie ... -
LS Louis Leipoldt interprovinsiale kleure
Die landloop atlete van Laerskool Louis Leipoldt het besonders goed gevaar tydens die interprovinsiale kampioenskappe wat op 4 Junie plaas gevind het. Die volgende atlete kry ... -
Oakdale atleet van formaat presteer
Righardt Stander, ‘n Graad 12 leerder van Hoër Landbouskool Oakdale, het vanjaar ‘n uitsonderlike atletiekseisoen beleef. Hy verteenwoordig die Wes-Kaap span wat aan die Nasionale Atletiek ... -
Rekordjaar vir Parel Vallei op die atletiekbaan
Dit was ‘n rekordjaar vir Parel Vallei in soveel opsigte. Tydens die Boland Atletiekkampioenskap het 25 atlete aan 40 items deelgeneem en 19 medaljes gewen. By ... -
Parel Vallei die Dischem Interskole Atletiek wenners vir 2022
Hoërskool Parel Vallei het die Dischem Interskole atletiekkragmeting wat oor drie dae en 129 items gestrek het, oortuigend gewen. Die dag was egter oor soveel meer ... -
HS Fichardtpark atletiek nuus
Hoërskool Fichardtpark se Atletiekprestasies in 2022 strek wyd. Nie net was die medalje-oes onder leerders van Hoërskool Fichardtpark tydens 2022 SA atletiekkampioenskapsbyeenkomste in Germiston en Potchefstroom ... -
HS Fichardtpark presteer by SA senior atletiek
Baie geluk aan Natasha Gertenbach, ‘n o.17 Fichie-atleet wat in die finaal van die 100m hekkies vir vroue deelgeneem het. Natasha behaal ‘n 6de plek by ... -
HS Fichardtpark onderwyser top atleet
Baie geluk aan Juf. Yolandi Stander wat ‘n goue medalje by die Senior Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskappe in Kaapstad, verwerf het. Juf. Yolandi behaal ‘n afstand van ... -
HS Punt uitslae van SA Atletiek Jeug kampioenskappe
Uitslae van SA Atletiek Jeug Kamipoenskappe: Mieke Coetzee Dogters o.16: 4de in Hamergooi met ‘n afstand van 44.98m 4de in Diskus met n PB van 40,64m ... -
Laerskool Hartenbos sport prestasies
Laerskool Hartenbos sport prestasies: Skaak: Kirsten, Migael en Anke het Eden-klere verwerf in skaak! Hulle dring deur na die Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi! Ons is trots op ... -
Laerskool Muldersdrif leerders neem deel aan Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Nasionale Kampioenskappe
Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Nasionale Kampioenskappe! Aan God al die eer en glorie. Mag ons nooit 1 Korintiërs 10:31 vergeet nie. Baie geluk aan: •Kiara met haar ... -
Hoërskool Martin Oosthuizen atletiekuitslae 2022
HMO-atletiekuitslae 2022. Hoërskool Martin Oosthuizen se atlete het hierdie jaar uitstekend presteer tydens die atletiekseisoen. Ses atlete is gekies om die ZFM-span te verteenwoordig by die ... -
Hoërskool Ermelo atleet presteer by SASAPD
Frané Swart, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo het aan die SASAPD (South African Sport Association for the Physically disabled) deelgeneem. Sy het in al drie haar ... -
Hoërskool Garsfontein hoogspring gekies vir Afrika-Kampioenskap
Die Hoërskool Garsfontein se twee hoogspringers, Brian Raats en Mia Janse van Rensburg, is albei in die Suid-Afrikaanse senior-atletiekspan ingesluit wat van 8 tot 12 Junie ... -
Hoërskool Ermelo atlete blink uit tydens ASA-aflos-kampioenskappe
Hoërskool Ermelo atlete blink uit tydens ASA-aflos-kampioenskappe. Op 29 en 30 April het vier Errie-atlete aan die ASA-aflos-kampioenskap in Sasolburg deelgeneem. Hoërskool Ermelo is besonder trots ... -
Bethlehem Voortrekker Atletiek prestasies
Bethlehem Voortrekker Atletiek SASAPD kampioenskappe prestasies: Dubbele goud om Kristiaan se nek gehang! Kristiaan Klopper is die nuwe o.20 Suid Afrikaanse kampioen en rekordhouer in diskus ... -
HS Garsfontein atleet verbeter Afrika-Rekord tydens ASA Grand Prix-Byeenkoms
Die Hoërskool Garsfontein hoogspringer, Mia Janse van Rensburg, het ook aan die senior-byeenkoms deelgeneem en ‘n tweede plek met ‘n sprong van 1.75m behaal. Dit plaas ... -
Hoërskool Witteberg atlete ingesluit in SA Skole Atletiekspan
Twee Hoërskool Wittebergers, Amy Koté (o.15) en Leozé Lottering (o.15) is albei ingesluit in die COSSASA span span wat 8 – 11 Mei 2022 aan die ... -
Hoërskool Zwartkop atlete hou aan presteer
Hoërskool Zwartkop atlete hou aan presteer! Rico Coetzer en Li-Mari Dekker is twee Zwarrie-atlete wat gekies is om vanjaar aan die COSSASA kampioenskappe deel te neem. ... -
Laerskool Taalfees atlete skitter by SA’s
Laerskool Taalfees se atlete het helder geskitter by SA’s. Welgedaan en die skool is baie trots op al die atlete. Mikyli, 7de hoogspring Riaan, 7de 1200m ... -
Nico Malan HS athletes excel at the ASA Athletics National Champs
Nico Malan High School are so proud of our 3 athletes with their great results at the ASA Athletics National Championships. Minandi Venter: 14th in Long ... -
Laerskool Montagu SA Atletiekkampioenskappe
SA Atletiekkampioenskappe Die Monties maak geskiedenis met vyf atlete wat kwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe in Potchefstroom te gaan deelneem. Tydens die byeenkoms het hulle ... -
Hoërskool Jim Fouché trap oor die wenstreep met atletiek
Hoërskool Jim Fouché trap oor die wenstreep met atletiek: HS SA’s in Germiston 11 Atlete van Hoërskool Jim Fouché gaan neem deel aan die Hoërskool SA’s ... -
Laerskool Truida Kestell leerder haal die COSSASA Nasionale atletiekoefengroep
Carla Britz van Truida Kestell Skool in Bethlehem is verkies tot die COSSASA Nasionale atletiekoefengroep vir die 800m en die 1500m. Hierdie span neem in Mei ... -
Kranige atleet van Die Hoërskool Brandwag behaal ‘n tweede plek by SA’s
Kara Fourie, kranige atleet van Die Hoërskool Brandwag, behaal ‘n tweede plek in die dogters 0.16, 1 500m hindernis by die SA-atletiek kampioenskappe. Brandwag is trots ... -
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum leerder gekroon as SA Gewigstoot Kampioen
Ons is so trots op Philip Viljoen, graad 4 leerder van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum. Philip het die afgelope atletiekseisoen as volg gevaar in seuns O/10 gewigstoot: ... -
5 Medaljes vir Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria SA atlete
Baie geluk aan die 16 Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria seuns en drie oud-Affies wat tussen Woensdag en Saterdag aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap-byeenkoms te Potchefstroom deelgeneem het. ... -
Hoërskool Ferdinand Postma se ongelooflike SA atletiek medalje-oes
Ongelooflike medalje-oes tydens SA Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston en SA 0.16, 0.18 En 0.20 Kampioenskappe 2022 In Potchefstoom Hoërskool Fichardpark se atlete het geskitter tydens die ... -
Goud en ‘n nuwe rekord vir Bethlehem Voortrekker atlete
ASA atletiek: Goud en ‘n nuwe rekord vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Carise! Carise van Rooyen het deelgeneem aan die ASA Atletiek Kampioenskappe. Sy het Goud ... -
Hoërskool Witteberg atlete atletiek SA Kampioene
ASA SA KAMPIOENSKAPPE 2022: Baie geluk aan die volgende Hoërskool Witteberg leerders wat aan die ASA SA kampioenskappe deelgeneem het en weereens puik prestasies gelewer het. ... -
Paul Roos Gymnasium shines at the ASA National Track and Field Championship
Paul Roos Gymnasium had 11 athletes representing Boland at the ASA u/16, u/18 and u/20 National Track & Field Championships held at the NWU McArthur Athletics ... -
Laerskool Louis Leipoldt atlete presteer by SA Kampioenskappe
Daar was 9 atlete van Laerskool Louis Leipoldt wat gekwalifiseer het vir die SA Kampioenskappe wat op Potchefstroom plaas gevind het op 25 en 26 Maart. ... -
Hoërskool Grens atlete haal Oos-Kaap span
Hoërskool Grens atlete haal Oos-Kaap span. Die volgende atlete is tot die Oos-Kaap atletiekspan verkies. Hierdie span sal 17-19 Maart 2022 aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe in ... -
Provinsiale Atletiek Laerskool Thabazimbi
Laerskool Thabazimbi Provinsiale Atletiek Peter Mokaba Stadion Polokwane. Vrydag 4 Maart het ‘n klompie van Laerskool Thabazimbi se atlete aan die Provinsiale Atletiekbyeenkoms by die Peter ... -
HS Aliwal-Noord atlete presteer by die ASA Nasionale atletiekbyeenkoms
Tydens die vakansie het 6 van ons atlete aan die ASA Nasionale atletiekbyeenkoms in Potchefstroom gaan deelneem. Hierdie byeenkoms word deur al die provinsies in die ... -
Hoërskool Rustenburg atlete presteer by die ASA kampioenskap
Die Rustie-atlete het uitstekende prestasies gelewer tydens 31 Maart – 2 April 2022 by die ASA-kampioenskap te Potchefstroom. Elze Engelbrecht: Skyfwerp (D16) ...