Laerskool George-Suid leerders verwerf kleure vir sport
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool George-Suid wat hul kleure vir sport verwerf het.
Tweekamp

Arabelle Grütter Wes-Kaap kleure & SA-kampioen
Bergfiets

Leoné Theron Wes-Kaap kleure
Atletiek:

Caitlyn Cawood en Marco Lesch Wes-Kaap kleure
Netbal:

Katryn van Reenen: Wes-Kaap Netbal
Rugby

Daniel du Preez: Craven Week