Hoërskool Outeniqua leerders ingesluit in Eden hokkiespan
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Outeniqua leerders wat ingesluit is in die Eden Hokkiespan:

Links agter: Tru-chelle Schoeman, Johmar Liebenberg, Pieter van der Schyff, Ruan Strauss, Danie Venter, Wéhan Meyer, Christiaan van Santon.
2de van agter links: Emma Lutsch, Mieke Lotter, Danae van Eck, Mine Zondagh, Izelle Conradie, Maija Badenhorst, Anika Pretorius.
2de van voor links: Quintus Lutsch, Lienka Strydom, Megan Wilson.
Voor links: Rubin Barnard, Daniel du Plessis, Bernard du Toit, Daniel van Zyl.
Afwesig: Emmie Wannenberg, Tiaan Visser, Charl Du Plessis, Victor Triegaardt.