Laerskool Park kwartaal 2 uitblinkers
Laerskool Park kwartaal 2 uitblinkers: Die volgende Gimnaste van Laerskool Park is opgeneem in die Eden Gimnastiek-span om die span te verteenwoordig by die Wes-Kaap Gimnastiek.

V.l.n.r. Mienke Stander (Goud), Isabella Grové (Silwer), Micke Beeslaar (Brons)

Geluk aan Danica Brönn en Keaun Petersen van Laerskool Park wat vir die o.13-Edenspan gekies is.
Rugby

Stefan Vollgraaff is ingesluit in die o.13 SWD XV TAL-span.