HS Outeniqua: Unisa-musiekprestasies
Baie geluk aan die volgende musiekleerders wat uitstekend in hul Unisa Gr.5 Teorieeksamens presteer het:
- Madri Strydom (92%)
- Kristin Swart (95%)
- Megan de Wet (88%)
- Nicklen Gelderbloem (93%)
Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie, aangesien Unisa Teorie Gr.5 ‘n vereiste vir verdere na-skoolse studies in musiek is.