Tag: musiek
-
Laer Volkskool geniet die Grey High School strykorkes
Laer Volkskool was baie bevoorreg om na Grey High School se strykorkes te luister. Hulle het vir ons in die skoolsaal opgetree. Die orkes was op ... -
Hoërskool Outeniqua musiekleerders presteer uitstekend
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Outeniqua musiekleerders wat uitstekend in hul Unisa Gr.5 Teorie-eksamens presteer het: Madri Strydom (92%) Kristin Swart (95%) Megan de Wet ... -
HS Outeniqua: Unisa-musiekprestasies
Baie geluk aan die volgende musiekleerders wat uitstekend in hul Unisa Gr.5 Teorieeksamens presteer het: Madri Strydom (92%) Kristin Swart (95%) Megan de Wet (88%) Nicklen ... -
HS Punt musiekleerders het deelgeneem aan die Jong Musikante-kompetisie
Drie van Hoërskool Punt se musiekleerders het aan oudisies vir die jong musikante-kompetisie deelgeneem. Nathan Mattheus, ‘n Gr. 10 leerder, het “Walk in the park” op ... -
Curro Klerksdorp choir on the Sing in Harmonie stage
We are very proud of Curro Klerksdorp’s Foundation Phase choir and the Intermediate Phase choir. Both choirs participated in the “Sing in Harmonie” competition in the ... -
Hoërskool Ermelo Musiek Meesters bekoor
Hoërskool Ermelo Musiek Meesters bekoor. Op Vrydag 22 April 2022 het ‘n groep plaaslike musikante onder die naam van ErmeloMusiekMeesters hul eerste konsert onder die vaandel ... -
Hoërskool Strand Gr 10 leerder wen sangkompetisie
Hoërskool Strand is baie trots op Saskia McDilling, graad 10-leerder, wat die Hart van die Helderberg, ouderdom 14 jaar en ouer, se sangkompetisie gewen het! Sy ... -
Nasionale prestasie in musiek vir Bethlehem Voortrekker leerder
Nasionale prestasie in musiek vir Bethlehem Voortrekker leerder. Baie geluk aan Dané van Graan, ‘n Matriekleerder ,wat algeheel derde geëindig het in die Hennie Joubert Nasionale ... -
Paul Roos Gimnasium Baroque to Big Band – konsert ‘n groot sukses
Die PRG-Musiekdepartement beïndruk met hul eerste konsert vir die jaar. Op Sondag, 6 Maart, het die PRG-musiekdepartment weer eens beïndruk met hul konsert “Baroque to Big Band”. Die uitmuntende ... -
Morgenzon Landbou Akademie bied aan Afrikaans is Groot
Na maande se oefen en onsekerheid met die Covid pandemie saam, het MLA se Revue – AFRIKAANS IS GROOT – op die planke gerealiseer. Die hele ... -
Twee Hoërskool Brandwag sussies behaal uitstekende musiekuitslae
Twee Hoërskool Brandwagters het onlangs besondere prestasies in hul klaviereksamens by die Associated Board of Royal Schools Music behaal. Mirali en haar jonger sussie Heideli het ... -
Musiekopvoeding by Laerskool Stulting
By Laerskool Stulting is Juffrou Henriette Du Toit die ruggraat van musiekopvoeding. Baie dankie dat Juffrou ons leerders se breine op ‘n musiekale noot stimuleer en ... -
Hoërskool DF Malan die gasheerskool vir Schools’ Baroque Festival
Die Hoërskool DF Malan musiek departement is opgewonde om eerskomende Saterdag, 26 Februarie, vir die 3de keer die gasheerskool van die Schools’ Baroque Festival te wees. ... -
Hoërskool Nico Malan stoepkuiers 2022
Hoërskool Nico Malan Oudskolier Jakoos Scheepers het Woensdagaand (16 Februarie) op Lushof seunskoshuis se stoep opgetree. Dié eerste van nog baie stoepkuiers! -
Laerskool Aliwal-Noord leerders presteer in musiekeksamens
Twee van Laerskool Aliwal-Noord se leerlinge wat privaat musieklesse by Me Samantha King neem, het verlede jaar hul UNISA musiekeksamens afgelê. Beide Lana Lubbe en Meah ... -
Hoërskool DF Malan koor en blaasorkes sluit 2021 op ‘n vrolike noot af
Die musikale leerders van Hoërskool DF Malan se koor en blaasorkes het op die 7de Desember die jaar op ‘n vrolike noot afgesluit deur ‘n Kersfees-geïnspireerde ... -
Laerskool Park Musiek Departement UNISA musiekteorie eksamen prestasie
Leerders van Laerskool Park se Musiek Departement het uitstekend presteer tydens hul UNISA musiekteorie eksamen. Al vier die leerders slaag met lof. Baie geluk met hierdie ... -
Hoërskool Zwartkop Muziekdep skitter by Kraal Kunstefees
Hoërskool Zwartkop se Muziekdepartement het uitstekend gevaar by die onlangse Kraal Kunstefees. Al die instrumentaliste ontvang A++’e en van die 11 Musiekleerders wat deelgeneem het, is ... -
Bethlehem Voortrekker musiektrots presteer
Bethlehem Voortrekker leerder Dané van Graan het van 18 tot 22 Oktober 2021 aan die Atterbury Nasionale Musiekkompetisie in Pretoria deelgeneem. Sy het deurgedring tot in ... -
LS Swellendam Musiekeksamen geskiedenismaker
Jean Mouton, ‘n Graad 7 leerder en hoofseun van Laerskool Swellendam, maak Geskiedenis, deurdat hy die eerste leerder van sy ouderdom is wat reeds op laerskoolvlak ... -
Bravo Rûens Kollege musiekleerders
Drie van Rûens Kollege skool se leerders het vanjaar deelgeneem aan die UNISA klavier eksamen. Na 8 maande se harde werk het al drie punte verwerf ... -
So speel-speel kry Laerskool Lochnerhof leerder Goue Ererol
Richard Thiart, ‘n leerling van Laerskool Lochernhof in die Strand, het die afgelope week sy eerste musiek eksamen, Inisiaal Klavier, by Die Musiek-Akademie(Die Akademie vir Kontemporêre, ... -
Bravo aan Die Hoërskool Menlopark-musikante
Menlo-musici het aan die Noorderkruin Kunstefees delgeneem, En dit was duidelik dat musieknote gehoorsaam in gelid val wanneer ʼn Menlo-musikant sy/haar instrument optel en harmonieus saamwerk ... -
LS Louis Leipoldt sussies bekoor met sang in kompetisie
Janelle Haarhoff graad 2X het deelgeneem aan die Spur Idols Jongsterre sangkompetisie in Augustus 2021. Dit was haar heel eerste keer op ‘n verhoog. Daar was ... -
LS Cradock musiekleerders presteer by die Aliwal-Noord Eisteddfod
Baie geluk aan die musiekleerders van Laerskool Cradock met hierdie uitsonderlike prestasie by die Aliwal-Noord Eisteddfod. Die skool bedank ook Me. Ann Bekker vir die onderrig ... -
Hoërskool DF Malan blaasorkes sorg vir vermaak op Vrouedag
Die Hoërskool DF Malan blaasorkes het op Vrouedag vir ‘n heerlike verrassing by die Willowbridge winkelsentrum gesorg toe besoekers met ‘n opelug middaguur-konsert bederf is. Bekende ... -
HS Linden presteer by die “Performance Art International Stars”
Baie geluk aan Megan du Toit van Hoërskool Linden wat Suid-Afrika verteenwoordig het by die Performance Art International Stars teen 26 ander lande. Sy behaal ‘n ... -
Teaterstel in Hoërskool Nelspruit se skoolsaal opgerig
‘n Volledige teaterstel, geskik vir ‘n televisie-opname, is die afgelope week in NHS se skoolsaal opgerig. Die stel word al vir die afgelope vier jaar gebruik, ... -
Bethlehem Voortrekker leerder gekies as no 1 finalis vir musiekkompetisie
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op Dané van Graan wat gekies is as die no 1 finalis (klavier) in Kategorie E by die Philip H Moore ... -
Hoërskool Labori sangeres presteer in Kollig Nasionale Sangkompetisie
Hoërskool Labori leerder Keisha Karra, Gr 12 het aan Reeks 2 van die Kollig sangkompetisie deelgeneem in die Senior Kategorie (14 – 18 Jaar). Sy is ... -
Curro Durbanville leerder behaal hoogste lof in Unisa tjello-eksamen
Baie geluk aan Curro Durbanville leerder Christof Venter (graad 10) wat 94% behaal het in die afgelope Unisa Gr 6 tjello-eksamen. Dit is werklik ‘n merkwaardige ... -
LS Vredendal leerders presteer in UNISA 2021 se musiekteorie-eksamen
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Vredendal wat uitstekend presteer het in die afgelope musiekteorie-eksamen van UNISA. Belia Engelbrecht VG 1 88% – lof ... -
Hoërskool Grens leerders behaal besondere prestasie in musiek
Hoërskool Grens leerders Rachael Crafford en Mindi van Zyl verskyn op UNISA se ererol aangesien hulle 90% en hoër vir Musiek Teorie Graad 3 behaal het. Baie ... -
Hoërskool Witteberg leerder slaag Graad 7 UNISA klaviereksamen
Anneri Botha, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg het haar Graad 7 UNISA klaviereksamen geslaag met ‘n persentasie van 88%. Die skool is baie trots ... -
HTS Drosdy spog met belowende musiek prestasies
Tien individuele Unisa Graad- en VVA-musiekeksamens is tydens Mei 2021 gespeel. Uitstekende uitslae is behaal. Vyf leerders van HTS Drosdy behaal 90% (en hoër) en vyf ... -
Hoërskool DF Malan leerders presteer in die Trinity Praktiese Musiekeksamens
Hoërskool DF Malan Musiekleerders van me. M Nel vaar uitstekend in hul Trinity Praktiese Musiekeksamens. Die uitslae is soos volg: Lize van Rooyen: Klavier Graad 7 ... -
Hoërskool Fichardtpark Musiekleerlinge presteer
Vyftien musiekleerlinge en drie sanggroepe van die Kunste Akademie van die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het hierdie week deelgeneem aan die St. Michael’s Musiekfees wat onder ... -
HS Sentraal musiekleerder gekies vir die Nasionale Jeugmusiek-Kompetisie
Danielle Ceronio, Graad 12 SMA-vakmusiekleerder, is as finalis vir die Nasionale Jeugmusiek-kompetisie gekies. Die kompetisie vind gedurende Augustus maand in Kaapstad plaas. Die kompetisie strek oor ... -
Laerskool Gene Louw musikante presteer
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Gene Louw wat so pragtig presteer het in Musiek. Ons hou jul vordering met belangstelling dop. Coenie Nel ...