Curro Mosselbaai leerder presteer in Wiskunde
Herman Spies, Graad 12, dring deur tot finale rondte van die SA Wiskunde Olimpiade. Hy is een van die top 100 leerders in SA in die gr 10- 12 groep. Baie geluk Herman, jy maak Curro Mosselbaai trots.
Send this to a friend