Tag: wetenskap ekspo
-
Curro Kathu leerder kry 2de plek by Hong Kong 2021 GYSTB Ekspo
Curro Kathu Giancarlo van der Merwe het ‘n tweede plek gekry vir sy projek “Solar Heater – Sole” by die Global Youth Science and Technology Bowl ... -
Laerskool Courtrai leerders neem deel aan Wetenskap Ekspo
Leerders van Laerkool Courtrai het deelgeneem aan ’n baie geslaagde Wetenskap Ekspo. Hier verduidelik Luca Jäggi-Wright (graad 4E, 10 Jaar oud) aan die organiseerder, mnr. Tiaan ... -
LS Goedehoop leerder presteer by die 2020 “Eskom Expo for Young Scientists”
Zené van Heerden van Laerskool Goedehoop het in 2020 aan die Eskom Expo for Young Scientists International Science Fair deelgeneem en het ‘n bronsmedalje ontvang vir ... -
LS Wierdapark neem deel aan die Internasionale Wetenskap ekspo
Clara van der Merwe (graad 7) neem in April2021 deel aan die ExpoSciencias Nacional Costa Rica. Weens Covid-reisbeperkings vind die geleentheid virtueel plaas. Clara het in ... -
HS Hartbeespoort leerder presteer by Eskom Wetenskap Ekspo
Hoërskool Hartbeespoort leerder Jay Rudd, ‘n graad 12 leerder laat ons breë bors van trots staan. Nie eens die matriek eindeksamen keer hom om te presteer ...