Laerskool Park rugbyspelers presteer
Hierdie vier o.12’s van Laerskool Park het deurgedring na die finale rondte SWD-proewe wat Vrydag, 19 Augustus 2022, te Oudtshoorn plaasvind. Baie geluk aan:
- Zack Westraad
- Kanu Potgieter
- Wikus Smit
- Ethan Kuyper
Ons is sommer baie trots op jul prestasie.