Tag: Landloop
-
Hoërskool Volksrust Secunda byeenkoms landloop uitslae
Hoërskool Volksrust het op Woensdag 10 Augustus aan die tweede landloop byeenkoms op Secunda deel geneem. Danél de Jager hardloop individueel by die junior meisies en ... -
Hoërskool Witteberg landloop atlete kwalifiseer vir kampioenskappe
8 Hoërskool Witteberg atlete het onlangs gekwalifiseer om aan die Vrystaat se Landloop kampioenskappe deel te neem wat op 13 Augustus 2022 plaas gevind het. Tydens ... -
Laerskool Truida Kestell landloop kwalifiseer vir SA’s
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell landloop atlete wat gekwalifiseer het om SA’s toe te gaan. Ons is baie trots op julle! -
Laerskool Goedehoop Hoëveldrif Landloop uitslae
Laerskool Goedehoop Hoëveldrif Landloop uitslae. Die volgende atlete het deelgeneem aan die Hoëveldrif Landloop-byeenkoms wat plaasgevind het op Woensdag, 18 Augustus 2022 te Laerskool Goedehoop. Hulle ... -
Laerskool Truida Kestell Landloop uitslae
Laerskool Truida Kestell atlete het aan die Landloop Oos-Vrystaat Kampioenskappe by Caritas College deelgeneem. Hulle het fantasties presteer en hulle harte uitgehardloop. We are so proud ... -
Laerskool Park Landloop atleet presteer
JC le Clus (GR 2) is gekies vir die SA Cross Country Championships te Rustenburg wat plaasvind op 17 September. Baie geluk Laerskool Park is trots ... -
Hoërskool Volksrust Landloop uitslae
Hoërskool Volksrust het Woensdag 3 Augustus aan die eerste landloop byeenkoms op Piet Retief deelgeneem. Danél de Jager hardloop individueel by die junior meisies en behaal ... -
Laerskool Taalfees landloopatlete presteer
Laerskool Taalfees se Landloopspan het Vrydag 29 Julie aan ń vriendskaplike byeenkoms deelgeneem in Secunda. 11 skole het deelgeneem en Taalfees se dogtersspan het algeheel 3de ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Landlopers presteer
Baie geluk aan Bethlehem Voortrekker Hoërskool Landlopers Mieke-Louise Britz (links) en Carise van Rooyen (regs) wat op 29 Julie 2022 aan die Oos- Vrystaat Landloop deelgeneem ... -
Die Hoërskool Brandwag landloop het 3 medaljes losgeslaan
Die landloop het goed presteer die afgelope naweek. Die Hoërskool Brandwag het 3 medaljes losgeslaan by die OP kampioenskappe vir Landloop. Die uitslae was as volg: ... -
Goeie uitslae vir Laerskool Goedehoop landloop langasems
Baie geluk aan die Laerskool Goedehoop Landloop-atlete wat Vrydag, 22 Julie 2022 aan die Landloop-byeenkoms te LS Kalie die Haas deelgeneem het. nDie medaljewenners was as ... -
Die Hoërskool Brandwag landlopers presteer uitstekend
Die landlopers van Die Hoërskool Brandwag en het die vakansie deelgeneem aan die Solomon Featherbed 11km Seahorse Trailrun. Die wenners is soos volg: Mans: Morne vd ... -
Laerskool Nelspruit Landloop atlete haal Provinsiale span
Hiermee die Laerskool Nelspruit landloop atlete wat die provinsiale span gemaak het: Sheba Sithole Ava Oosthuizen Rebekah Braack Reinhardt Coetzee Henru Herbst Samuel Tryhou Anele Mkhonto ... -
Die Hoërskool Menlopark langasems gee die pas aan
Die Menlo-bodem is hierdie jaar behoorlik deurgetrap toe nagenoeg 600 landloopatlete tussen die ouderdomme van ses en agtien jaar van heinde en verre vir die Menlo-prestige ... -
Hoërskool Montana landloopatlete haal die AGN-span opgeneem
Na die afhandeling van die eerste vier AGN landloopligas, is die AGN-span aangekondig om op 4 Junie aan `n Interprovinsiale kampioenskappe deel te neem by Zonderwater. ... -
Laerskool Laeveld landloop atlete word gekies vir die Interprovinsiale span
Baie geluk en sterkte aan die volgende Laerskool Laeveld landloop atlete wat gekies is vir die Interprovinsiale span wat die 4de Junie ter Zonderwater Coorectional Services, ... -
Hoërskool Aliwal-Noord Landloop Liga 3 uitslae
Die Hoërskool Aliwal-Noord Landloop atlete het Vrydag 27 Mei 2022 in Bloemfontein gehardloop. Landloop uitslae Ashleigh Shaw: 15:22 (4km) Gift Manamane: 15:49 (4km) Robert Orrock: 18:05 ... -
Laerskool Witpoort landloop leerders by Die Hoërskool Menlopark
Vier Laerskool Witpoort landloop leerders het, Vrydag 20 Mei by Die Hoërskool Menlopark gaan deelneem aan die ‘toekomstige Klofie span’. Tydens die byeenkoms het hulle aan ... -
Laerskool Menlopark landloop
Annerike Heyneke o.13 en Kean Erasmus o.10 wat Gauteng-Noord gaan verteenwoordig Saterdag, 4 Junie by die Interprovinsiale Landloopbyeenkoms Zonderwater -Rayton. -
Hoërskool Aliwal-Noord se eerste Landloop Ligabyeenkoms vir 2022
Hoërskool Aliwal- Noord eerste Landloop Ligabyeenkoms 2022! By Hoërskool Aliwal-Noord is daar plek vir langasems ook! Ses van ons landloop atlete het Vrydag, 6 Mei in ... -
Laerskool Bosveld landloop atlete laat hulle deur geen weer stuit
Bossie landloop Geen reën, koue of grondpad keer die Bossielandlopers nie. Saterdag die 9de April het die Landloopspan aan die eerste liga byeenkoms deelgeneem. Dit het ... -
ASA-kleure vir HTS Witbank landloop atleet
Baie geluk aan Dané Harmse van HTS Witbank wat onlangs haar ASA-kleure vir Landloop ontvang het. Dané het die afgelope tyd geskitter by die plaaslike landloopwedlope ... -
-
-
Hoërskool Secunda Landloop Interhoër uitblinkers
Hoërskool Secunda Landloop Interhoër uitblinkers, Die junior meisies het ‘n eerste plek behaal by die Landloop Interhoër. Die senior meisies het ook ‘n eerste plek behaal, ... -
Laerskool Saamtrek Landloop uitblinkers
Laerskool Saamtrek Landloop – Atlete na S.A. Kampioenskappe. Presteer by die Landloop S.A. Kampioenskappe Laerskool Saamtrek is baie trots op die volgende atlete wat puik presteer ... -
-
-
Hoërskool Rustenburg atlete haal die Noordwes landloopspan
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Rustenburg wat gekies is vir die Noordweslandloopspan. Die Suid-Afrikaanse-kampioenskappe is van 17-18 September in Durban. -
Bergsig Akademie atlete presteer by SA Landloopkampioenskappe
Die S.A. landloopkampioenskappe het die jaar op 18 September 2021 te Amanzimtoti plaasgevind. 14 Leerders van Bergsig Akademie het gekwalifiseer en is gekies om aan hierdie ... -
Primêre Skool Jordania landloop atlete presteer by SA kampioenskappe
Baie gelukk aan die volgende landloop atleete van Primêre Skool Jordania wat uitstekend presteer het by die SA kampioenskappe in Amanzimtoti. Hulle presteer as volg: 0/9 ... -
Hiermee Laerskool Stellenbosch se Boland Senior Landloopspan atleet
Laerskool Stellenbosch is baie opgewonde om aan te kondig dat een van ons assistente, mnr Zaid Williams tot die Boland Senior Landloopspan verkies is . Mnr ... -
Hoërskool Parel Vallei langasems presteer by SA’s
Hoërskool Parel Vallei langasems Marietjie Cilliers en Jamial Johnson het vroeër vanjaar WP in verskeie items by die ASA SA-Atletiekkampioenskappe verteenwoordig. Beide hierdie twee uitsonderlike atlete ... -
Hoërskool Nylstroom atlete neem deel aan SA Landloopkampioenskap te Amanzimtoti
Hierdie vier langasems het op Saterdag 18 September aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe in Amanzimtoti gaan deelneem: -
Hoërskool Fichardtpark landloop atleet presteer tydens SA’s
Hoërskool Fichardtpark atleet Mianda Nel het aan die SA Landloop Kampioenskappe in Amanzitoti deelgeneem het. Sy was algeheel die tweede. -
Uitnemende uitslae vir Laerskool Truida Kestell landloop atlete
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell landloop atlete Carla Britz, Awert Viljoen en Gijan Britz met hulle uitnemende uitslae gedurende die SA landloopkampioenskappe. Carla Brits 3rde ... -
Bethlehem Voortrekker landloop atleet haal die Vrystaatspan
Bethlehem Vootrekker Hoërskool atleet Danika Zwahlen het die naweek van 18 September 2021 SA Landloop Kampioenskappe gehardloop in Amanzimtoti. Sy is deel van die o.16 Vrystaatspan ... -
Hoërskool Volksrust landlopers behaal pragtige prestasie tydens Interhoër
Volkies trots op landlopers Noudat die landloop seisoen op ʼn einde gekom het, kan Volkies met trots terugkyk na ons atlete se pragtige prestasies. Hierdie leerders ... -
Bethlehem Voortrekker landloop atlete presteer in Vrystaatspan
Behtlehem Voortrekker atleet Carise van Rooyen (links) en Mieke-Louise Britz (regs) het die naweek van 18 September 2021 SA Landloop Kampioenskappe gehardloop in Amanzimtoti. Beide is ...