Laerskool Park Astro Quiz deelnemers
Die twee Astro Quiz spanne het vandag aan die streeksronde deelgeneem. Laerskool Park hou duimvas vir die uitslae en glo dit sal goed gaan…
- Span Astro: Jo-Mari Smit, Lumé Oosthuizen, Danie Lodewyk en Izelke Conradie
- Span Lunarticks: Olof Poggenpoel, Jana Pretorius, Minke Vorster en Nina Strydom