Laerskool George-Suid Eden Super Series uitslae
Laerskool George-Suid het die afgelope naweek van 5 en 6 Augustus, die jaarlikse Eden Super Series op hul tuisvelde aangebied. Spanne van regoor die Wes- en Oos-Kaap het aan hierdie spogtoernooi kom deelneem. Die wenners uit elke afdeling was soos volg.
Netbal:
- o.11 wenners – Laerskool Handhaaf
- 0.13 wenners – Laerskool George-Suid B
Rugby:
- 0.11 B wenners – Laerskool Panorama
- 0.11 A wenners – Laerskool Outeniqua
Skaak:
- Algehele wenners – Laerskool George-Suid
2023 se Eden Super Series is reeds geskeduleer vir 31 Maart tot 4 April. Bespreek vroeg reeds u spanne se plek.

Netbal o11 wenners

Netbal o13 wenners

Rugby o11A wenners

Rugby o11B wenners

Skaak Wenners