Breede Valley
-
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum se leerders geniet jaarlikse Driekamp kompetisie!
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum se leerders het Laerskool Koo se jaarlikse Driekamp kompetisie op 28 Oktober, baie geniet! Blood Hounds (Hannes Badenhorst, Willem Steenkamp, Pedri ... -
HTS Drostdy se Senior Sportman en -Vrou
Senior Sportman van die Jaar – Christie Grobbelaar: Atletiek – Boland (1ste in 400m) Rugby: O/19A ; Boland O/18 Cravenweekspan ; Boland Seweskaptein O/17 ... -
HTS Drostdy se Junior Sportman en Vrou
Junior Sportman van die Jaar – Hugo Mostert: Rugby: O/15A SA Atletiek (4de in 100m; 1ste in aflos) Junior Sportvrou van die Jaar – ... -
Hoërskool Montana se dogters wen Hoërskool Swellendam
DOGTERSKRIEKET Hoërskool Montana se dogters wen Hoërskool Swellendam met 145 lopies. Zanja le Roux, ‘n graad 11 leerder, behaal 65 lopies en word die eerste dogter ... -
Hoërskool Montana Prysuitdeling 2017
Daniël de Bruyn – 0.15A Rugbyspan van die jaar Iann-Marais Groenewald – Hokkiespan van die jaar 0.19A (seuns) Carla Steyn – Hokkiespan van die jaar 0.18A(dogters) Kirsten ... -
Hoërskool Montana, Uitstapdag vir Matrieks
So breek die laaste van 12jaar skool aan. Die laaste indra van vlae vir die hoofleiers, die laaste sing van die skoollied, die laaste toespraak ... -
Hoërskool Montana se Prysuitdeling
vlnr: Shandré van Rensburg – Theresa Hamilton (Noodhulp vd jaar) Alika Nieuwoudt – Bydrae tot die gemeenskap Pieter Stofberg – Beste vordering t.o.v vliegopleiding Aidan Forbes ... -
Hoërskool Montana se Prysuitdeling
vlnr: Francois Jacobs/Hanru Colling – Atleet van die jaar (Hanru was afwesig met die neem van foto) Francois Jacobs – Tennisspeler van die jaar (seuns) ... -
HS Drostdy kies Senior Leier
Landsdiens Senior Wes-Kaapse Leier Baie geluk aan Michiel Basson wat as een van die twee senior leiers gekies is om die Wes-Kaap in Desember ... -
HS Drostdy – Nuwe Springbok – Wilco Louw
Ons is besonder trots op Wilco Louw wat onangs in die Springbokspan ingesluit is. Wilco speel ook vir die Westelike Provinsie en het saam ... -
Hoërskool Drostdy , AND THE OSCAR GOES TO…
Die Diverse Donkies ATKV-Jeugtak van Drostdy het die jaarlikse Oscaraand aangebied. Baie dankie aan die komitee vir al hul reëlings om die aand so ‘n ... -
HS Drostdy se Krieketseisoen begin goed!
KRIEKET 1STE XV WEN PAREL VALLEI HTS Drostdy wen die loot en besluit om eerste te boul. Parel Vallei teken 174 vir 9 aan ... -
Worcester Gim Representing at Boland Cricket
The following players have been selected for the Boland u.17 Rural team to represent Cricket Boland in Cricket South Africa’s National u.17 Tournament to ... -
HS De La Bat – Nuwe VLR vir 2018
V.l.n.r. agter : Ruth Belelie , Buhle Nyitana, Mari- lize Jakobus,Prudence De Wee, Ubina Julies. Voor: Chadonay Fluks, Mxolisi Nodom, Aldan Pienaar, Andile Kiewiets, ... -
Monties mik hoog en kry erkenning
Laerskool Montagu het tydens twee spoggeleenthede (onderskeidelik vir die Grondslagfase op 24 Oktober en Intersenfase op 31 Oktober) aan die Monties erkenning gegee vir ... -
Worcester Gim – Sportsterre van 2017
Jerome de Villiers Trophy for SPORTSMAN OF THE YEAR 2017 : JEAN NIEMAND Olivier-Beker vir die mees VEELSYDIGE SPORTMAN 2017: LUNDI MSENGE Van der ... -
Ouma maak WNPS se hart bly
Me. A. Louw, ouma van Marno, Meanette, Ludolf en Arista Steenkamp het ingeskryf vir ‘n kompetisie deur Black Cat en vir WNPS ‘n verstommende ... -
Klaviermusiek-eksamen
Hierdie leerders van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum het aan hul jaarlikse klaviermusiek-eksamen van ALMSA (Akademie vir Kontemporêre, Jazz en Gospel Musiek SA) deelgeneem en uitstekend ...